Eiergooi

Eiergooi is 'n speletjie wat tydens boeresport gespeel word.

'n Span bestaan uit twee lede wat teenoor mekaar posisie inneem en 'n eier vir mekaar deur die lug gooi. Na elke gooi word een tree terug getree sodat die afstand tussen hulle vergroot. As 'n span se eier val en breek is die span uit. Die span wat se eier die langste hou, is die wenner.

Eiergooi
Eiergooi

Rou hoendereiers moet verkieslik gebruik word. Om die ander spanne te uitoorlê kan 'n gekookte eier ingesmokkel word, wat nie sommer sal breek as dit val nie. Die span met die gekookte eier behoort dan te wen, maar die opponente sal weldra onraad vermoed as 'n eier meters deur die lug trek en nie breek as dit val nie.

Die spel bevorder spanwerk en koördinasie.

Sien ook

Tags:

Eier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaVlekvrye staalYouTubeKoos BekkerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAsmaDesmond TutuBloedgroepLionel PetersonWolwedans in die skemerEskomKlem-in-die-kaakLys van Suid-Afrikaanse musikanteAntoniemMahatma GandhiKonstantinopelTasché BurgerTierboskatOlimpiese SomerspeleGIFC++StaalRefentse MorakeThys die BosveldklongTolla van der MerweVerenigde State van AmerikaGriekwa-AfrikaansAarde se atmosfeerKoue OorlogSikloonVryheidsdagWaterstofHoofkarakterWebblaaierTrigeminale neuralgieDroomNG gemeente KaapstadJaco du PlessisEnsiklopedieHartLys van bekende Suid-AfrikanersBobby van JaarsveldEikelInternetLuiperdMenseregteDuitse sokkerkampioenGeboorteMantisNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeskiedenis (vakgebied)ClutiaSlag van Cuito CuanavaleBloukraanvoëlMin ShawBartolomeus DiasMagsverheffingIdioomBevolkingsdigtheidSkaapDaggaLongontstekingIndiëOutismeTrappe van vergelykingOplossing (chemie)Antjie SomersFacebookLangste woordMieliestronkMandela Van PeeblesSuikerbekkies🡆 More