Denneboom: Keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort

'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.

Denneboom
Denneboom: Keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Pinophyta
Klas: Pinopsida
Orde: Pinales
Familie: Pinaceae
Subfamilie: Pinoideae
Genus: Pinus
L., 1753
Subgenera
  • Subgenus Strobus
  • Subgenus Pinus
Denneboom: Keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort
     natuurlike verspreiding van die genus

Spesies van hierdie genus het hul oorsprong in die Noordelike Halfrond, maar party spesies is ook in Suid-Afrika en elders ingevoer en genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld agt spesies. Dennebome kan nie chemikalieë uit hul sisteem verwyder nie. Hulle vrek dus maklik as hulle met besoedelde water in aanraking kom.

Spesies

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornhubFord Model TDemokrasieKommunismeWebkruiperLSokkerDemi Lee MooreRosettasteenAngssteuringKarooBloeddrukKolonoskopieKolorektale kankerPalantir Technologies14 NovemberDean SmithAnale kankerVermaak8 AprilRooikatElsabé DaneelSuid-AfrikaMesopotamiëKantons van SwitserlandKoöperasiestoriesDigvormBasisinkomsteGrieksSkisofrenieGroep TweeTrappe van vergelykingJeuksiekteWit-DonderdagWortelFord FiestaHoofpynSiberiese ingrypingHoenderTolla van der MerweAustraliëJodiumJo BlackHoërskool VorentoeHoopstadSuid-Afrikaanse GrensoorlogVerplegingDroogteDane van NiekerkMenstruasieHeupvervangingKrampOu Apostoliese KerkSwangerskapGoogleSewendedagadventismeArmeniëTuberkuloseBergskilpadPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGert van TonderMichelle ObamaAntieke Egipte.luTegnologieSteve HofmeyrGekoördineerde Universele TydWindkragStapelvoedselRekenaarSean Combs🡆 More