Trosden

Die trosden (Pinus pinaster) is 'n indringerplant en keëldraende boom wat tot 15 m hoog kan word.

Dit groei in berg- en laaglandfynbos aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die boom is deur vroeë setlaars in die Kaapse Skiereiland ingevoer; dit was aanvanklik aangeplant om watervloei van Tafelberg af te verbeter.

Trosden
Trosden
Trosden
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Pinopsida
Orde:
Pinales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pinaster
Binomiale naam
Pinus pinaster
Aiton
Trosden
     natuurlike verspreiding

     genaturaliseer (uitheems) geïsoleerde bevolkings

Voorkoms

Trosden 
Keëls
Trosden 
Bas

Die boom is groot, keëldraend en met 'n keëlvormige kroon. Die bas het duidelike donker groewe. Die naaldblare is in pare.

Die boom is inheems in Mediterreense Europa en Noord-Afrika.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Trosden VoorkomsTrosden Sien ookTrosden BronneTrosden VerwysingsTrosden Eksterne skakelsTrosden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarKlereKunstenaarKinderregteBokmakierieLiesbreukSteenkoolKolonialismeRudi ClaaseHoofkarakterGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSonkragMahatma GandhiBeesSkoolPersMosesNetbalMusiekTropiese sikloonGoudManie LibbokWet op Bantoe-onderwysFrederik Willem de KlerkMaagSosiale mediaBoer Soek 'n VrouRubik se kubusKookpuntAsemhalingGrondbesoedelingMonopolyPropagandaYslandLys van Nederlandse skildersNiemetaalOranjerivierMaroela MediaToestand van materieBrongitisWoordeboek van die Afrikaanse TaalGeskiedenis van AfrikaansEtniese groepAkuutUitwerking van klimaatsveranderingMusieksimboleSeekoeiRobert SobukweStam (taalkunde)Impakte van toerismeEmo AdamsSuid-Afrikaanse GrensoorlogGalileo GalileiN.P. van Wyk LouwGrondwet van Suid-AfrikaOrthopteraMateriaalLys van Suid-Afrikaanse musikanteLewerChristiaan BarnardAarverkalkingJavaScriptEskomPaarl GimnasiumElektroniese of digitale mediaDansVerdampingBreingewasSinkSlangKommunismeOogKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaJan van TonderHolocaustDiskriminasie🡆 More