Sambreelden

Die sambreelden (Pinus pinea) is 'n keëldraende boom en matige indinger wat tot 30 m hoog kan word.

Dit is inheems aan Wes-Europa maar is ook 'n opvallende spesie in Kaapstad en omgewing, en is reeds in antieke tye in die Mediterreense streek ingevoer. Dit is deur vroeë setlaars na die Kaapse Skiereiland gebring, en daar is ook 'n geïsoleerde groep net suid van Lesotho. Die boom staan ook bekend as die kroonden.

Sambreelden
Kroonden
Sambreelden
Sambreeldenne in Spanje
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Pinopsida
Orde:
Pinales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pinea
Binomiale naam
Pinus pinea
Sambreelden
     oorpronklike verspreiding     antieke verbouing en naturalisering     Italiaanse dennewoude / pinete

Kenmerke

Die boom groei in bergfynbos en grasveld. Die bas is rooierig en diep gegroef. Die blare is naaldagtig en word in pare gedra. Die vroulike keëls word ryp tot hul eindelik grys is. Die saad word deur die gryseekhoring en mense geëet.

Sambreelden 
Keël en naalde
Sambreelden 
'n Droë keël met sade
Sambreelden 
Diep gegroefde en rooierige bas
Sambreelden 
'n Ontkiemende plant

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Sambreelden KenmerkeSambreelden Sien ookSambreelden BronSambreelden Eksterne skakelsSambreelden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordLabia (geslagsdele)El (lengtemaat)FiksieByeboerderyGewone luislangRuslandBruin menseLys van Griekse mitologiese figureMeervoudNasionale VrouemonumentNic de JagerWalt DisneyDemokratiese Republiek die KongoLys van politieke partye in Suid-AfrikaRieldansSonLys van Suid-Afrikaanse musikanteChemiese verbindingLys van Afrikaanse rolprenteVulkanismeBalletDesmond TutuLewerJan van TonderNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaIntensiewe vormSelfieVraag en aanbodNarsismeNederduitsch Hervormde KerkKoos KombuisRugby, WarwickshireKankerFilosofieJan CombrinkMenslike penisgrootteGrondsoorteEskomBokmakierieIgtiologieToekoms van die AardeAalwynPad na jou hartMondWebblaaierProvinsies van Suid-AfrikaSelfvertroueWaterpokkiesProstaatkankerGeografie van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKatoenBoer Soek 'n VrouMisdaadromanDemi Lee MooreLys van konings van IsraelNylrivier (Suid-Afrika)SatellietfotoAfrikaanse WikipediaApartheidSeksposisieRonelda KamferLys van landeDoopOorlogUnited Democratic FrontMaanGoudDiarreeVulvaAntoniemWikiquoteVoëlMangelontsteking🡆 More