Inligtingstegnologie Bedryfstelsel

Die programmatuur wat dit moontlik maak vir 'n rekenaargebruiker om die hardeware binne die rekenaar en geïnstalleerde sagteware te kan gebruik of manipuleer.

Inligtingstegnologie Bedryfstelsel
Voorbeeld van Ubuntu bedryfstelsel se grafiese koppelvlak
Inligtingstegnologie Bedryfstelsel

'n Basiese rekenaar het slegs 'n BIOS (Basic Input Output System) wat die rekenaar effektief net kan aanskakel. Om programmatuur op die sisteem te laai wat die bedryf van die rekenaar toelaat is bedryfstelsels nodig. 'n Bedryfstelsel sluit nie werklik toepassingsagteware in nie, maar is die onderleg van die rekenaar se funksies.

Benewens die bedryfstelsel kan toepassings gelaai word. Microsoft Office, LibreOffice, Firefox ens. kan vir 'n spesifieke bedryfstelsel gelaai word deur middel van 'n proses wat installering genoem word.

'n Kort lys van bedryfstelsels:

Eksterne skakels

Tags:

HardewareProgrammatuurRekenaarSagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlgriepIhramMetaalKoolstofApostoliese GeloofsbelydenisLos AngelesDeelwoordMeningsverskil oor aardverwarmingPseudowetenskapKoffieNeurenberg-verhorePierre van PletzenGodsdiensMoedersdagWet op NaturellengrondKlimaatsverandering in AfrikaEngelsMobutu Sese SekoLys van slangeVoëlMahatma GandhiAbsesTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMiltHartBysteekSkilpadBernice WestTasché BurgerTweede VryheidsoorlogOlimpiese SpeleTylaGemeenskapKlein-KarooMusieksimboleLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKaapstadCovid-19-pandemie in Suid-Afrika2024 Miami Grand PrixAl-Masdjid an-NabawiLys van grootste damme in Suid-AfrikaWynDuitslandKweekhuisgasOogproblemeKeelseerFranse RewolusieHoërskool Sentraal, BloemfonteinUnicodeKriekAnrich HerbstChristendomSoweto-opstandOplossing (chemie)NaaldekokerThys die BosveldklongMieliestronkHaasPlatteland (rolprent)IdioomWaterstofOsoonlaagArabiesDaggaOnderhandelinge om apartheid te beëindigImpakte van toerismeMenseregteBeroerteVlekvrye staalVormSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWayde van Niekerk🡆 More