Unix

Unix (amptelike handelsmerk UNIX®) is 'n bedryfstelsel vir rekenaars wat oorspronklik in 1969 deur 'n groep AT&T-werknemers in Bell Labs ontwikkel is.

Deel van die span was Ken Thompson, Dennis Ritchie en Douglas McIlroy. Vandag se Unix-bedryfstelsels is verdeel in verskeie takke, wat mettertyd deur AT&T, ander kommersiële verskaffers en nie-winsgewende organisasies ontwikkel is.

Unix
Unix
Diagram van die geskiedenis en ontwikkeling van Unix en Unix-agtige bedryfstelsels
Ontwikkelaar
Ken Thompson, Dennis Ritchie, Brian Kernighan, Douglas McIlroy en Joe Ossanna by Bell Labs
Webblad http://www.unix.org
Vrystellings
Aanvanklike vrystelling Ontwikkeling begin in 1969; eerste handleiding intern gepubliseer in November 1971
Buite Bell Labs aangekondig in Oktober 1973
Bronkodemodel Oorspronklik geslote bron, terwyl sommige Unix-projekte (insluitende die BSD-familie en Illumos) oopbronn is
Lisensie wissel; sommige weergawes is eiendom, ander is gratis / oopbron-sagteware
Kerntipe Monolities
Taal(e) Engels
Ondersteuningstatus
Verdere leesstof

Vanaf 2007 besit die Open Group ('n industriestandaard-konsortium) die UNIX®-handelsmerk. Slegs stelsels wat ten volle ooreenstem met die Enkele UNIX-spesifikasie kwalifiseer as "UNIX®" (ander word gesien as Unix-verwant).

Gedurende die laat 1970's en vroeë 1980's het Unix se invloed in akademiese kringe gelei tot die grootskaalse implementering van Unix (in besonders die BSD-variant, komende van die Universiteit van Kalifornië, Berkeley, in die VSA) deur kommersiële organisasies. Die bekendste voorbeeld hiervan is Sun Microsystems. Vandag is Unix en Unix-verwante stelsels alomteenwoordig, insluitend variasies soos Linux en BSD.

Soms word die term "tradisionele Unix" gebruik om Unix of 'n bedryfstelsel te beskryf met die karakteristieke van Unix Weergawe 7 of UNIX System V (d.i. System V).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)Rekenaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampDubbelpuntKindermishandelingDikdermEllipstekenRooibloedselKarnivoorGroot-VisrivierKoperJeugdagWalvisHidroulikaKankerOopbroninhoudMisdaadWerkersdagJazzGevolge van aardverwarming op oseaneCarike KeuzenkampWortelSlag van Cuito CuanavaleSjimpanseeBruin huisslangBorskankerMartin Luther King jr.PersentasieKolitisJohannes MeintjesSinsbouXHTMLKletsrymGalblaasBreedtegraadResensieAntoniemInleiding tot die genetikaJudaïsmeHerfsHakerHomoniemMag (sosiale wetenskappe)Mikro-ekonomieDuitse maselsBoerboelUniversele Verklaring van MenseregteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSweedsDokterMondTemperatuurAborsie in Suid-AfrikaVaginale kankerStruktuur van die Aarde24 AprilHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAgtervoegselRooms-Katolieke KerkTandbederfOorkruipersHokkieKasteel die Goeie HoopMaatskappyPeriodieke tabelStedelike gebiedSendelingposisieDurbanRegverdige handelDoziSwart nasionalismeNasionalismeBelastingKoerantKarooJapanBrandmondsindroomOsoonlaag🡆 More