Vrede

Vrede is 'n toestand van stilte of harmonie, of 'n toestand sonder gevegte of oorloë.

In hierdie begrip is vrede, onder ander toestande, 'n doelwit vir baie mense en organisasies. 'n Voorbeeld van 'n organisasie wat se doelwit vrede behels en wat betrokke is om die wêreld 'n vreedsame plek te hou, is die Verenigde Nasies. Vrede kan uit vrye wil bereik word, maar dit kan ook op mense afgedwing word.

Vrede
'n Vredesduif met olyftakkie, 'n internasionale simbool van vrede.

Martin Luther King Jr. het 'n brief vanuit die Birmingham-tronk geskryf waarin hy sê: "Ware vrede gaan nie net oor die afwesigheid van konflik nie: dit gaan oor die aanwesigheid van regverdigheid".

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DoelwitHarmonieMensOorlogStilteVerenigde Nasies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Limpopo (rivier)KnieSuurreënKinderregteBedreigde spesieSonnestelselAnale kankerMuskietPretoriaAardedagLeierskapStaalKangaroeRobert Sobukwe23 AprilDiskriminasieXhosaLys van nedersettings in Suid-AfrikaHartseerKappie (skryfteken)OligopolieChroniese siekteHoofstadVerkoueNoordwesSportTelkomWet op NaturellengrondGlasGawes van die Heilige GeesLeestekenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTamboraKortverhaalVaalrivierHamburgerAnilingusBeurtkragWelwillendheidsdagKunstenaarEnsiklopedieTweede VryheidsoorlogSwart menseJansenvilleBloemfonteinRenteNierMagneetSonnetFraktuurAnale seksSendelingposisieLettergreepVingerseksVratKarakteriseringNag van die lang messeElektrolietAardverwarmingHartversakingMorfologie (taalkunde)SwangerskapOntwerpKurt-Lee ArendseDie ontstaan van die dramaInfeksieKatByvoeglike naamwoordMenseregtedagEweknienetwerkPolisieMaatskaplike verantwoordelikheidAkuutPerdebye🡆 More