1783 Vrede Van Parys

Die Vrede van Parys (ook wel die Vrede van Versailles) van 1783 het die einde van die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog beteken.

1783 Vrede Van Parys
Die Vrede van Parys

Op 30 November 1782 was daar al voorlopige vredesverdrae in Parys onderteken, maar dit het tot 19 April geduur tot die Britte hulle uit Amerika begin onttrek het. Die formele einde van die onafhanklikheidsoorlog was op 3 September 1783, toe die Vrede van Parys geteken is. Die laaste Britse troepe het op 25 November 1783 onttrek. Die vredesverdrag is op 14 Januarie 1784 deur die Kongres van die Verenigde State aanvaar.

Die eerste erkenning van die Verenigde State het van Friesland gekom, maar later het die ander Nederlandse geweste gevolg. Frankryk was die eerste land wat die Verenigde State erken het (1782).

Tags:

Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VioolAborsie in Suid-AfrikaSuid-SothoDroogteTolla van der MerweBloemfonteinMandalaSamestellingOudtshoornBrongitisProteaDuitslandBreyten BreytenbachVarkKrapBloedsomloopstelselKoolhidraatSkaapPaasfeesVakbondBruin huisslangRugbyRugbywêreldbeker 2023Refentse MorakeNierIdioomSiekteTegnologieBronsIngrid JonkerGalblaasFotosinteseHandré PollardEmfiseemAnilingusBeesMoedersdagBestaansboerderyAardeLiewe HeksieEnsiklopedieWortel2001VolstruisSpelerposisies in rugbyFiela se kindLeeuLys van Joodse feeste en herdenkingsOu Apostoliese KerkViëtnamMielieRobert SobukweJansenvilleMiltOorstromingLys van hoofstedeLeestekenBoelieryCleopatra VIIJo BlackVreesLys van Afrikaanse televisiereekseInstagramSlag van Cuito CuanavaleGeskiedenis van AfrikaansTuberkulosePaddaNasionale VrouedagAkuutAgtervoegselRookgewoonteSeksuele opwekkingKappie (skryfteken)RoesDuitsGeskiedenis van kindermishandelingSias Reinecke🡆 More