Mies Bouwman

Maria Antoinette (Mies) Bouwman (31 Desember 1929 in Amsterdam – 26 Februarie 2018 in Elst (Utrecht)) was 'n bekende Nederlandse televisie-aanbieder.

Mies Bouwman
Mies Bouwman
Mies Bouwman in 1979
Gebore
Maria Antoinette Bouwman

(1929-12-31)31 Desember 1929
Sterf26 Februarie 2018 (op 88)
Elst, Nederland
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
BeroepTelevisie-aanbieder
Bekend virTelevisieprogramme

Bouwman was die eerste televisie-omroeper van die KRO, en het baie televisieprogramme soos In die Hoofrol, Open die Dorp, Mies en Skene en Eén van die Agt aangebied.

Eksterne skakels

Tags:

1929201826 Februarie31 DesemberAmsterdamNederlandUtrecht (provinsie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bedreigde spesieGeslagsorgaanJaco JacobsDigitale objek-identifiseerderJSkaapSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSeksuele penetrasieGoogleLizz MeiringBetteridge se opskrifwetProstaatklierAfrikaanse woordelys en spelreëlsUrineHemelvaartVir die voëlsGeskiedenis van erotiese afbeeldingsNelson MandelaAfrikaanse TaalmonumentTandbederfKunsKonsentrasiekampManDeon GrootLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaKarpJuanita du PlessisWiskundeGrondbesoedelingWoordeboekMaagdelikheidSpierPampoentjiesBesoedelingSlag van BloedrivierElizabeth II van die Verenigde KoninkrykTolla van der MerweGrondsoorteJudaïsmeIngrid JonkerImpakte van toerisme7de LaanYouTubeAkkedisGrootkolmuskeljaatkatWerkersdagOogproblemeAalwynHokkieSmall HandsBart SimpsonHerpes simplex1945Wikimedia-stigtingIP-adresEkonomieSelfoonOrganismeJaarVerkragtingAnilingusGordelroosDokterRektumNetbalBipolêre gemoedsteuringHoofmeisieJaco du PlessisWynand du ToitSuid-Afrikaanse randGriekse mitologieBeenbreuke en ontwrigtingsOntkiemingKatBreinPornhub🡆 More