Kletsrym

Kletsrym of rap is 'n musiekstyl wat rym, ritmiese spraak en straattaal insluit.

Dit word uitgevoer of gesing, gewoonlik oor 'n agtergrondmaat of musikale begeleiding. Die komponente van rap sluit in "inhoud" (wat gesê word), "vloei" (ritme, rym), en "aflewering" (kadens, toon). Kletsrym verskil van gesproke-woord-poësie deurdat dit gewoonlik aftyds met musikale begeleiding uitgevoer word. Rap is 'n primêre bestanddeel van Hip-hop musiek wat algemeen met daardie genre geassosieer word; die oorsprong van rap het egter baie jare voor die hip-hop- kultuur gekom.

Kletsrym
Jack Parow tydens 'n optrede.

'n Persoon wat kletsrym beoefen, word 'n kletsrymer of rapper genoem. Die kletsrymer vertel 'n storie of dra 'n gedig op ritmiese wyse voor.

Van die bekendste kletsrymers in Suid-Afrika is Jack Parow, HemelBesem en Die Antwoord.

Kletsrym
Die kletsrymer KRS-One.

Tags:

GenreHip-hopMusiekRitmeRymToonhoogte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Judas IskariotFamilie (verwantskap)AbsesParasetamolPoesMangelontstekingEkonomie van Suid-AfrikaWaldemar SchultzKappie (skryfteken)TussenwerpselInfeksieHeks van HexrivierBosluisbytkoorsGeelstertVulvaLys van NG gemeentesProvinsies van Suid-AfrikaStompkopkewerFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Eersterivier (rivier)Gianna MichaelsFisikaDroogteDawidTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinNoord-AmerikaDigvormVerbondsarkSpinnekopGeelsugBorskankerFord Model TDuitse maselsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykFord GalaxySweedsNaaktheidBreingewasSonpaneelChris HaniGoogle.ghMasturbasieKrieketKallie KrielRugbywêreldbeker 2023Formule EenPfizerHendrik HofmeyrNasionale VrouedagAppel (sanger).npMenslike seksuele gedragVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameSally EsterhuizenWindenergieVenda (taal)Lisa AnnLongontstekingPaasfeesSkerpioenSerge DassaultKameelperdJohn SteenhuisenHidroponikaSlangLourierblaarAardbewingVerkragtingMynie Grové🡆 More