Groen-Jobvis

Die Groen-jobvis (Aprion virescens) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by Oos-Londen.

Dit was al gevind by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Green jobfish terwyl dit ook as Kaalkop bekend staan in Afrikaans.

Groen-jobvis
Groen-Jobvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Aprion

Spesie:
A. virescens
Binomiale naam
Aprion virescens
(Valenciennes, 1830)
Sinonieme
  • Aprion kanekonis (Tanaka, 1914)

Voorkoms

Die kop en lyf is donker groen of blou aan die bokant terwyl die sye helder blouerig pers is. Die middelste dele van die dorsalevin se basis is swart. Die stertvin is gevurk en die pektorale vinne is kort. Daar is 'n groef op die snoet onder die neusgate. Die vis word tot 1.1 m lank en weeg tot 16 kg.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 20-180+ m diep is. Hulle vreet vis, krappe, soöplankton en garnale en is gewoonlik alleenlopers maar kom soms saam voor in groepe van 4-6 visse. Die vis is gewild onder die skubaduikers. Die IGFA hengelrekord is 15.4 kg en gevang naby Kaap Vidal. Die vis is 'n goeie eetvis maar het ook al ciguatera vergiftiging veroorsaak.

Sien ook

Groen-Jobvis 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Aprion

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Groen-Jobvis VoorkomsGroen-Jobvis HabitatGroen-Jobvis Sien ookGroen-Jobvis BronGroen-Jobvis VerwysingsGroen-Jobvis Eksterne skakelGroen-Jobvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dulcie van den BerghStapelvoedselRosettasteenVermaakGekoördineerde Universele TydRamadanJannie du ToitInfeksieNamibiëVolksbevrydingsleërVigsMiddelmisbruikSkilpadIntensiewe vormJan van HunksHeupISBNEnsiklopedieHelpmekaar-kollegeRuslandHartversakingPretoriaTurksvySkaapSoogdierSias ReineckeCourseraAppelblaarThe MizAlliterasieKopieregLys van kinderspeletjiesKrokodilPaddaJapannese letterkundeGoeie VrydagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Google TranslateApokriewe boekeLemoenduifDroogteWassily KandinskyRuan JoshMediaWikiNiersteenGeskiedenis van erotiese afbeeldingsAdam TasVergelyking (wiskunde)VerplegingMarita NapierAnglo-BoereoorlogBonnie TylerBreinMenstruasieDuitslandSeksualiteitVrymesselaryGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRumatiekLys van slangeAgorafobieMadison IvyKeiskammahoekSeekoeiInternetAfrikaansNierversakingVoornaamwoordTropiese huisgeitjieTarentaleKameelperdVolksrepubliek ChinaDocumentaBoer Soek 'n Vrou🡆 More