Groen-Jobvis

Die Groen-jobvis (Aprion virescens) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by Oos-Londen.

Dit was al gevind by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Green jobfish terwyl dit ook as Kaalkop bekend staan in Afrikaans.

Groen-jobvis
Groen-Jobvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Aprion

Spesie:
A. virescens
Binomiale naam
Aprion virescens
(Valenciennes, 1830)
Sinonieme
  • Aprion kanekonis (Tanaka, 1914)

Voorkoms

Die kop en lyf is donker groen of blou aan die bokant terwyl die sye helder blouerig pers is. Die middelste dele van die dorsalevin se basis is swart. Die stertvin is gevurk en die pektorale vinne is kort. Daar is 'n groef op die snoet onder die neusgate. Die vis word tot 1.1 m lank en weeg tot 16 kg.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 20-180+ m diep is. Hulle vreet vis, krappe, soöplankton en garnale en is gewoonlik alleenlopers maar kom soms saam voor in groepe van 4-6 visse. Die vis is gewild onder die skubaduikers. Die IGFA hengelrekord is 15.4 kg en gevang naby Kaap Vidal. Die vis is 'n goeie eetvis maar het ook al ciguatera vergiftiging veroorsaak.

Sien ook

Groen-Jobvis 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Aprion

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Groen-Jobvis VoorkomsGroen-Jobvis HabitatGroen-Jobvis Sien ookGroen-Jobvis BronGroen-Jobvis VerwysingsGroen-Jobvis Eksterne skakelGroen-Jobvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan CombrinkKoos du PlessisJan-Willem BreureJohannes KerkorrelMidde-OosteInternetKlankverskynselsSokkerNagmaalHipertensieLugbesoedelingPornhubHoenderBybelVleilandMatriek in Suid-AfrikaDiereriemUnited Democratic FrontUitwerking van klimaatsveranderingPiet ByleveldDawidVingerseksLys van kleureSteve BikoAbrahamGroot TrekGamelanAngolese BurgeroorlogGewoonteGianna MichaelsNic de JagerOrale seksLongontstekingToekoms van die AardeJohannesburgOutismeGedigPlae van EgipteGeweldVerenigde State van AmerikaApostoliese GeloofsbelydenisLionel MessiVloeistofMontrealWikipediaWortelBeaufortskaalOlifantGeskiedenis van die AardeVrouDigvormGroot DepressieBhimrao Ramji AmbedkarKaapstadBukkakeOntwerpVerassingNelson MandelaLeierSkaapDundermMasturbasieSuid-Afrikaanse WeermagBevolkingAborsieKoos KombuisValiant SwartJavaScriptOnderhandelinge om apartheid te beëindigVoedingWiskundeHartseerSkemer🡆 More