Ek is lank reeds nie meer hier betrokke nie.
Argief | ||
---|---|---|
2013 | 2014 | 2015 |
2016 | 2017 | 2018 |
2020 | ||
Hoe word 'n argief aangelê? |
Verwyder asb. die blad.
Wil jou eerder nooi om weer betrokke te raak, want jou bydraes van die verlede word waardeer. Dis algemeen om 'n vakansie te neem van wikipedia. Jy sit net 'n sjabloon op wat aantoon dat jy vir 'n tyd onaktief sal wees, en wanneer jy weer die energie en tyd het skakel jy weer in. JMK (kontak) 11:19, 24 Oktober 2010 (UTC)
Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys Rugbywêreldbeker 2011, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap tot voorbladartikel verkies. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus Wiki: Voorbladartikel vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad. |
Baie dankie vir die goeie artikel en groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:34, 2 Oktober 2011 (UTC)
///////////////////////////////////////////////////////////////////////////////////
Hallo Frank! Voorspoedige Nuwejaar!
Het jy dalk enige idee wat van Voyageur geword het? Hy was in Okt 2020 laas aanlyn op ons wikipedia. Groete, Aliwal2012 16:27, 16 Januarie 2021 (UTC)
Frank, dit is goed om jou bedrywig hier te sien! Ja, ons instandhouding bly agter, die 100,000 artikel doelwit neem baie tyd in beslag. Groete! Oesjaar (kontak) 09:27, 9 Augustus 2021 (UTC)
@Naudefj:, Frank, ek vertrou dit gaan goed! Kan jy dalk help met instandhouding asb? Sien [1], daar is van die foute wat ek nie kan regmaak nie (party is onsigbaar!), bokant my vuurmaak plek. Loer maar asb so 'n bietjie! Groete! Oesjaar (kontak) 11:13, 5 November 2021 (UTC)
Hi!
You get this message because you are an admin on a Wiki wiki.
When someone edits a Wiki wiki without being logged in today, we show their IP address. As you may already know, we will not be able to do this in the future. This is a decision by the Wiki Foundation Legal department, because norms and regulations for privacy online have changed.
Instead of the IP we will show a masked identity. You as an admin will still be able to access the IP. There will also be a new user right for those who need to see the full IPs of unregistered users to fight vandalism, harassment and spam without being admins. Patrollers will also see part of the IP even without this user right. We are also working on better tools to help.
If you have not seen it before, you can read more on Meta. If you want to make sure you don’t miss technical changes on the Wiki wikis, you can subscribe to the weekly technical newsletter.
We have two suggested ways this identity could work. We would appreciate your feedback on which way you think would work best for you and your wiki, now and in the future. You can let us know on the talk page. You can write in your language. The suggestions were posted in October and we will decide after 17 January.
Thank you. /Johan (WMF)
18:10, 4 Januarie 2022 (UTC)
Hi! @Naudefj:
The ratification voting process for the revised enforcement guidelines of the Universal Code of Conduct (UCoC) is now open! Voting commenced on SecurePoll on 7 March 2022 and will conclude on 21 March 2022. Please read more on the voter information and eligibility details.
Please vote here
Regards, Zuz (WMF) (kontak) 12:48, 11 Maart 2022 (UTC)
Frank,
Jy het bygedra to die Eufemisme onderwerp en ek hoop ek kan jou inkatrol vir 'n nuwe onderwerp, of dalk 'n nuwe Afrikaanse woord. Ek het hier beland na ek na "minced oath" [1] se Afrikaanse ekwivalent gesoek het. Sou mens in Afrikaans, soos in Duits, van 'n "Skimpwoord" [2] kon praat of is daar 'n goeie bestaande woord?
https://www.duhoctrungquoc.vn/wiki/en/Minced_oath https://en.wiktionary.org/wiki/Schimpfwort#German
Bevestig jou e-pos adres asb! Groete! Oesjaar (kontak) 17:21, 8 Junie 2022 (UTC)
@Oesjaar was surprised to find some untranslated software yesterday and reported it at phab:T311077#8018105. Would you please look into it, and see if you could translate at least the short/easy ones soon? Here's the link to TranslateWiki.net so you can see the full list. Thank you, Whatamidoing (WMF) 21:12, 21 Junie 2022 (UTC)
Ek neem aan jy maak Errors reg, baie dankie. Elke bietjie help. Wil jou nog graag ontmoet oor koppie koffie, ons verhouding is al amper 14 jaar aan die gang! Jy was my mentor in die begin! Ek word nie jonger nie... Groete! Oesjaar (kontak) 09:18, 31 Julie 2022 (UTC)
Is dit ons Kersfees geskenk? Groete!Oesjaar (kontak) 17:00, 19 Desember 2022 (UTC)
Hi, dearest Naudefj, how are you? Me I'm fine. Here in Italy there isn't too cold, but Winter is really coming.
Please, I ask you some minutes of your time, just to see this new page I've opened now. I'll be pleased to help you in Italian and Portuguese.
Happy New Year!!! Rei Momo (kontak) 10:33, 28 Desember 2022 (UTC)
Hello.
Can you create the article en:Laacher See, which is the third most powerful volcano in Europe after Campi Flegrei and Santorini, in Afrikaans Wikipedia?
Yours sincerely, Multituberculata (kontak) 22:23, 6 Junie 2023 (UTC)
@Naudefj:, enige kans dat jy met 'n bot gewasverbouing met gewasverbouing kan vervang? Groete! Oesjaar (kontak) 18:11, 7 Julie 2023 (UTC)
Hallo Frank! Lanklaas gesels hier?
Sal jy asb so gaaf wees om te lees en dan te stem by Wiki: Geselshoekie#Irriterende IP-adresse. Op die oomblik is dit skaakmat: 4 stemme vir en 4 teen. Dankie en groete, -- Aliwal2012 22:15, 4 Augustus 2023 (UTC)
You have been a medical translators within Wiki. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)
Goeie dag Frank! Is daar enige kans dat jy met jou bot alle artikels waarin die woord Wêreldspektrum voorkom in 'n Kategorie:Wêreldspektrum kan plaas asb? Sommige van die artikels is tans glad in geen kategorie nie, sommige dubbel en moet versmelt word en 'n groot gros moet deurgewerk word. Maroela Media se mense, wat dit gelaai het, was nie juis bekommer oor kwaliteit nie. Daar is ongeveer 1 500 artikels. Groete! Oesjaar (kontak) 06:53, 8 Augustus 2023 (UTC)
Hallo Naudefj!
Sal jy so gaaf wees om vir nominasies te stem by Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad? Dit sal meer gewig gee aan die nuwe nominasies. SpesBona 22:00, 3 Januarie 2024 (UTC)
Hallo Naudefj!
Daar is 'n klomp nuwe voorstelle by Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad. Sien jy kans om vir die een of ander te stem? Groete. -- SpesBona 21:15, 18 April 2024 (UTC)
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gebruikerbespreking:Naudefj, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.