Hierdie gebruiker het laas op 18 Oktober 2020 bygedra.
Voyageur, ons is diep bekommerd oor jou welstand! Van die Afrikaanse Wikigemeenskap, per Aliwal2012 en SpesBona, 5 April 2021
|
Ons verken die wêreld, sy mense en sy kulturele skatte in Afrikaans, die tweede groot landstaal van Suid-Afrika en Namibië wat dieselfde bestaansreg het soos Frans in Kanada - as huistaal en in alle sfere van die openbare lewe. Ons sal ook nie sommer ons beste inhoud as dubbelmedium-artikels in Engels aanbied nie, net omdat een of ander rassistiese anti-Afrikaans-betoger versuim het om die tweede landstaal op skool aan te leer. Hierdie gebruiker het dit wél gedoen.
Jy is 'n eerste-, tweede-, derdetaal- of wat-ook-al-spreker van Afrikaans en jy is gatvol oor die sieklike bakleiery van keiharde beterweters in die Engelse of enige ander Wikipedia-projek wat kennis met slegte gedrag probeer kombineer? Hier's jou plek. Die idee is om digitale inligting in Afrikaans saam te stel - in 'n styl wat so informatief van aard is soos 'n artikel in die Encyclopædia Britannica en so boeiend soos 'n bydrae in die National Geographic-tydskrif.
Waar moontlik, sal oorspronklike bydraes in Afrikaans hier gelas word wat só nie op ander Wikipedia-projekte beskikbaar is nie, net soos ons eie foto's.
Ek hou erg van 'n perfekte uitleg vir elke artikel hier op Wikipedia, maar ek verstaan daar is nie 'n oplossing wat aan alle vereistes kan voldoen nie. Ek redigeer my artikels op 'n verskeidenheid toestelle wat van 'n vyfduim-selfoon tot 'n tafelrekenaar met 27-duim-skerm strek. Verskoon my dus as die uitleg nie altyd vir jou eie toestelle geoptimaliseer is nie.
Die oorspronklike Wikipedia-uitleg is moeilik leesbaar. Danksy Wikiwand is 'n weergawe van die Afrikaanse Wikipedia met 'n meer visuele uitleg en groter skrif beskikbaar. Sien gerus: Universiteit Stellenbosch, Informasietegnologie-blog: WikiWand.
Plekke en besienswaardighede in jou omgewing, wat reeds 'n Wikipedia-inskrywing het, word met hierdie toepassing uit Apple se aanlynwinkel met 'n netjiese uitleg beskryf.
MINI-WIKIMANIA TREVISO & VENEZIA (EVENTO TERMINATO) | ||
|
| |
MINI-WIKIMANIA ROMA | ||
| ||
UITBREIDING VAN VOORBLADARTIKELS | ||
Van die ouer voorbladartikels voldoen eintlik nie meer aan ons huidige kriteria vir 'n uitstekende artikel nie. Ek beplan dus om hulle uit te brei.
| ||
| ||
CELEBRATE THE HEART OF DIXIE Meer inligting oor Amerika se Diep Suide. Vanuit Alabama weswaarts na die Crescent City - New Orleans. En kyk hoe moderne suksesvolle vampierromans in 'n plantasiehuis-omgewing moet afspeel... | ||
MONTRÉAL, LA BELLE VILLE Wonderlike Moederstad. Fynproewerhoofstad van Noord-Amerika. Bagels. Leonard Cohen. The Stars. Arcade Fire. | ||
FOREVER LONDON Ons eie Open House London. Kom ons skets die hele City of London in Afrikaans... | ||
ELEKTROPOLIS EN INGENIEURSTAD 'n Spannende toer deur 19de en vroeë 20ste eeuse Berlyn. | ||
VIER KEER JOHANNESBURG Die wonderlike geskiedenis van Afrika se wêreldstad - bekyk deur die boumeesters se oë. | ||
NAGMERRIES VAN 'N DROOMFABRIEK - IN DIE STAD VAN ENGELE Ons toer deur Los Angeles en leer meer oor die ekologiese geskiedenis van die Amerikaanse weskus. | ||
BELFAST, ULSTER-SKOTSE NYWERHEIDSTAD IN DIE NOORDE VAN IERLAND Die wonderlike geskiedenis van 'n stad wat uit Skotland se vroegste uitwaartse beweging voortgespruit het - die vestiging van Presbiteriaanse setlaars in die noorde van die Smaraggroen Eiland. | ||
WENE - BAKERMAT VAN DIE MODERNITEIT Oostenryk se ongelooflike wêreldstad. Kuns, kultuur en argitektuur staan sentraal in 'n ensiklopediese reis deur onder meer die barokwêreld, die Wiener Secession en Rooi Wene se ambisieuse Gemeindebau-woningbouprogram. | ||
PRAAG - DIE GOUE STAD en WARSKOU - ADELSMETROPOOL IN DIE OOSTE VAN EUROPA Dié twee metropole maak saam met Wene deel uit van 'n trilogie waar ons die spore van adellike leefstyle, stedelike kulture en verstedelikingspatrone sal volg, regstreeks vanuit Engeland se stately homes en country houses na die paleise van Sentraal- en Oos-Europa. |
DIE EDWARDIAANSE TYDPERK • THE EDWARDIAN ERA |
Nuwe of uitgebreide artikels oor die leefstyl, tegnologie, kuns, kultuur, literatuur, argitektuur, sport in die tyd voor die Groot Oorlog:
|
ARMENIË, DIE REPUBLIEK VAN ARTSACH (NAGORNO-KARABACH) EN AZERBEIDJAN |
Nuwe of uitgebreide artikels oor Armeense, Nagorno-Karabachse en Azerbeidjanse onderwerpe: |
POLE |
Nuwe of uitgebreide artikels oor Poolse onderwerpe: |
DIE BALTIESE LANDE EN LITAUE SE MILLENNIUM-FEESVIERING |
Nuwe of uitgebreide artikels oor Litause en ander Baltiese onderwerpe:
|
SKANDINAWIË |
Nuwe of uitgebreide artikels oor Skandinawiese onderwerpe: |
HANSEVERBOND | |
Quelques articles sur lesquels j'ai particulièrement contribué: / Artikels wat ek geskep, vertaal of uitgebrei het:
Klassieke oudheid | ||
Middeleeuse en moderne geskiedenis | |
|
Tegnologie | ||
Oudiotegnologie en tuisteater | ||
Sterrekunde | |
|
Taalkunde | ||
Aardrykskunde en geologie | ||
|
Meteorologie | ||
Esoterika, religieuse utopisme en nuwe religieuse bewegings | |||
|
Ander gebiede | |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gebruiker:Voyageur, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.