Elektroniese Ingenieurswese

Elektroniese ingenieurswese behels die beheer en verwerking van elektrisiteit, as inligting in elektroniese vorm, of tydens die beheer en opwekking van meganiese, magnetiese of ander vorms van energie.

Die studie van die oordrag van elektriese krag of drywing val gewoonlik onder elektriese ingenieurswese, te wete die studie van swaarder strome, hoogspanning, elektriese motors, transformators, opwekkers, en transmissielyne.

Elektroniese ingenieurswese het te doen met die verwerking van elektriese seine deur digitale of analoog metodes, en die aanwending daarvan in beheer- of metingsbane.

Dit sluit in:

Tags:

ElektrisiteitEnergieKragopwekking

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Winnie Madikizela-MandelaBiodiversiteitAnglisismeAntisemitismeVerenigde State van AmerikaKapitalismeAsemhalingGriekse teaterSuid-AfrikaPornografiese subgenresNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVrouLuiperdAntjie SomersJohn Brown (aktivis)OnderwysKopieregGrondsoorteAarverkalkingFrankrykStedelike gebiedSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Madison IvyVerenigde KoninkrykTsongaMenseregtePinksterSkaakMorfologie (taalkunde)Deon GrootLys van nedersettings in Suid-AfrikaBruce FordyceGautengNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringDermpoliepVoegwoordGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse taalleerOrale seksRobert SobukweMag (sosiale wetenskappe)Tweede VryheidsoorlogStedelike hitte-eilandSpringbokkeKlimaatsverandering in AfrikaIngenieursweseWortelPolisieGroot-VisrivierDysselsdorpWeervoorspellingMuskietPaarl GimnasiumKindersiektesRekenaarDuitse maselsKriekSokkerCremonaJagluiperdOrtopedieKalsiumSias ReineckeVeerVulkanismeCarike KeuzenkampAtoomVormPersoonlikheidMiddeloorontstekingAssonansiePropagandaAluminiumRookgewoonteKrampVaginale kankerJaco Jacobs🡆 More