Seinverwerking is die manipulasie, versterking en interpretasie van seine.
'n Sein kan gedefinieer word as inligting oor die gedrag en eienskappe van verskynsels. Voorbeelde van seine is klank, beelde of metings oor tyd van bv. temperatuur.
Seinverwerking kan op analoog of digitale seine toegepas word. In baie toepassings word 'n analoog sein na 'n digitale sein omgeskakel deur 'n analoog-na-digitale-omsetter waarna die seinverwerking dan op die digitale sein uitgevoer word. 'n Voorbeeld van hierdie omsetting is 'n digitale kamera waar die analoogsein van die lig van die voorwerp deur 'n sensor na 'n digitale sein omgeskakel word wat dan deur die digitale kamera verwerk en gestoor kan word.
Tipiese gebruike van seinverwerking is:
Seinverweking word toegepas in 'n groot verskeidenheid velde. Van die toepassings word hieronder gelys.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Seinverwerking, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.