Braj

Braj (ब्रजभाषा, Braj Bhāshā) is 'n Indo-Ariese taal wat in die Indiese deelstate Uttar Pradesh en Rajasthan deur sowat 1,6 miljoen mense gepraat word.

Dit word soms as 'n dialek van Hindoestani beskou, maar ook as 'n Wes-Hindi-taal in eie reg. Braj was gedurende die 19de eeu saam met Awadhi ('n variant van Oos-Hindi), voordat dit deur Hindoestani vervang is, een van die twee oorheersende literêre tale van Noord-Sentraal-Indië. Agra en Delhi is van die grootste Indiese stede waar Braj gepraat word en van sy moedertaalsprekers is veral aanhangers van die Hindoegod Krisjna.

Braj
ब्रजभाषा, Braj Bhāshā
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 1,6 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Wes-Indo-Aries
    Braj 
Skrifstelsel: Devanagari
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: bra
ISO 639-3: bra

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

AgraAwadhiDelhiDialekFederale staatsvorm van IndiëHindoestaniHindoeïsmeIndiëIndo-Ariese taleKrisjnaMoedertaalUttar Pradesh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NeroVlermuisAarverkalkingAstanaMetafoorPlat AardeLys van Griekse mitologiese figureWorsie VisserHindoeïsmeEngelse nasionale sokkerspan2024 Japannese Grand PrixKroonprinses van DenemarkeAlgemene relatiwiteitLys van Afrikaanse skrywersTotalitarismeAfrikaanse skrywersGoddelike KomedieMeksiko1991NederlandsHeidelberg, GautengCecilia Payne-GaposchkinRina HugoLongWiskundeJodeSpinnekopDuitsersVingerseksSpysverteringstelselHenri MoissanMosselbaaiLandbouJoe BidenAspergersindroomWolmaransstadHitteruilerWit-DonderdagSkrikkeljaarBratislavaOrthopteraSpesieElim, LimpopoHeilige SaterdagHerpes simplexNieu-SeelandPolisieWitbloedselDuitse WikipediaRussiese Rewolusie (1917)KolonoskopieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PotchefstroomStellenboschSportVisAppelblaarISBNHondsdolheidVrymesselaryArabiesMenslikepapilloomvirus-infeksieKankerJosef SukPous Leo XJacques LootsJagluiperdVulvaKanadese nasionale krieketspanLys van lande volgens oppervlakDissipel vir wie Jesus baie lief wasPiet ByleveldInnes en Franna BenadéInternational Standard Name IdentifierMagda van BiljonSewe doodsondesFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006🡆 More