Hariyanavi

Hariyanavi (हरियाणवी, hariyāṇvī) of Haryanvi (हरयाणवी, harayāṇvī) is 'n Indo-Ariese taal of dialek wat in die Indiese deelstaat Haryana gepraat word.

Dit word ook in 'n mindere mate in metropolitaanse gebiede soos Delhi en Kolkata gepraat. Haryanvi word soos Khariboli en Braj as 'n Wes-Hindi-dialek beskou en met die Devanagari-skrif geskryf.

Hariyanavi/Haryanvi
हरियाणवी/हरयाणवी, hariyāṇvī/harayāṇvī
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 8 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Wes-Indo-Aries
    Hariyanavi/Haryanvi 
Skrifstelsel: Devanagari
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: bgc 
Verspreiding van Hariyanavi

Verwysings

Tags:

DelhiDevanagariDialekFederale staatsvorm van IndiëHaryanaHindiIndiëIndo-Ariese taleKolkata

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pad na jou hartLys van nedersettings in Suid-AfrikaIntertekstualiteitSamestellingHeupSwart nasionalismeHangbrugOogproblemeTweede WêreldoorlogBonné de BodStikstofBernice WestEvangelies Gereformeerde KerkVloeistofDirekte en Indirekte redeJohan BadenhorstSkemerUitwerking van klimaatsveranderingVlagterminologieBeeldspraakIdioomVeelrassige pornografieTrekarbeidLieweheersbesieWaterbesparing in Suid-AfrikaBraaiBasterhartbeesGewone janfrederikTaalSeptimius FundMorfologie (taalkunde)Prince Alfred HamletRuteniumGroot TrekEnsiklopedieKatSkisofrenieDeelwoordApostelMad BuddiesVingerseksToestand van materieArmoedeverligtingKoolhidraatGenesisDrinkwatervoorsieningWikimedia-stigtingDeelteken en umlautNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaYslandJodeBrandmondsindroomWewervoëlsPreseminale vloeistofRefentse MorakeWolfVoorsetselGoogleDramaMeervoudVerenigde State van AmerikaMynbouGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaansGroep van SeweGetalAardbewingWaterbesoedelingSteve HofmeyrIndonesiëSeekatPornhubMorfeemGeskiedenis van die AardeAfrikanernasionalismeHarry PotterHeks van Hexrivier🡆 More