Windows 8

Microsoft Windows 8 is 'n nuwer weergawe van die Windows-bedryfstelsel wat as opvolger vir Windows 7 ontwikkel is.

Die bedryfstelsel is amptelik op 26 Oktober 2012 vrygestel. Sy opvallendste kenmerk is die nuwe "teël"-koppelvlak wat op 'n verskeidenheid toestelle kan werk - selfone, tablet- en konsole (tafel)-rekenaars. Dit kan met al drie primêre instrumente - muis, toetsbord en raakskerm - beheer word. Windows 8 het die vinnigste aanskakel- en laaispoed van alle Windows-weergawes, alhoewel die beginkieslys verwyder is.

Windows 8
Deel van die Microsoft Windows-familie
Windows 8
Windows 8
Ontwikkelaar
Microsoft Corporation
Webblad http://windows.microsoft.com
Vrystellings
Aanvanklike vrystelling 26 Oktober 2012
Huidige weergawe 6.2 Build 9200 (Windows 8)
6.3 Build 9600 (Windows 8.1)
Bronkodemodel Geslote bron
Kerntipe Windows NT
Platforms wat ondersteun word x86, x86-64
Windows RT, Windows Phone 8 vir ARM-argitektuur
Voorafgegaan deur Windows 7
Opgevolg deur Windows 8.1 (Okt 2013)
Windows 10 (Julie 2015)
Ondersteuningstatus
Verdere leesstof

'n Spesiale ARM-weergawe vir raakskermtoestelle sonder Intel- of AMD-verwerkers (dus veral tabletrekenaars met ARM-argitektuur), Windows RT, is eweneens vrygestel. Sagteware vir hierdie bedryfstelsel kan slegs in die Windows-aanlynwinkel afgelaai word, terwyl gewone Windows-sagteware nie op RT-toestelle uitgevoer kan word nie.

Sien ook

Tags:

201226 OktoberTabletrekenaarWindows 7

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiepaartromboseLys van nedersettings in Suid-AfrikaPropagandaViëtnamoorlogRenteAlkoholismePriemgetalSeksKasteel die Goeie HoopStam (taalkunde)HartaanvalVaginaPersentasieVoorsetselEnsiklopedieKaliumOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGraaff-ReinetKevin RuddGreen PornoDirekte en Indirekte redeMaatskappyLionel MessiBreinvliesontstekingLeonardo da VinciKlavierBotswanaSebraVormGautengLys van Joodse feeste en herdenkingsMoskouMoedersdagSelfbeeldVoëlUniversele Verklaring van MenseregteLabia (geslagsdele)Noord-KaapEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKompasKamoefleringVolhoubaarheidStollingsgesteenteHernubare energieGetalWolkKappie (skryfteken)Suid-Afrikaanse InkomstediensLys van Suid-Afrikaanse skrywersJan van TonderOorkruipersWaterkringloopRookgewoonteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ShanzhaiSkaapJan van RiebeeckToringKoeffisiënt en magswortelSirkelAntoniemCeresKoerantOu Apostoliese KerkElektrisiteitTsoenamiNic de JagerGrondNeo-NazismeViëtnamDramaWoordeboek van die Afrikaanse TaalMonumentPoesKommaProstaatkankerGeld🡆 More