Windows Live Messenger

Windows Live Messenger (voorheen MSN Messenger, algemeen bekend as MSN) is 'n kitsboodskapkliënt wat deur Microsoft geskep is en ontwikkel word en wat ontwerp is om op die bedryfstelsels Windows XP, Windows Vista, Windows 7, Windows Server 2003, Windows Server 2008, en Windows Mobile te werk.

Die kliënt is sedert 2005 deel van Microsoft se Windows Live-stel aanlyndienste. Dit verbind aan Microsoft se .NET Messenger Service. Die kliënt is die eerste as MSN Messenger op 22 Julie 1999 geloods en as Windows Live Messenger op 13 Desember 2005. Meer as 300 miljoen aktiewe gebruikers benut die diens op 'n maandelikse basis.

Windows Live Messenger
Ontwikkelaar Microsoft
Aanvanklike vrystelling 22 Julie 1999; 24 jaar gelede (1999-07-22)
Nuutste weergawe 2012 (v16.4.3508.205)/ 8 April 2013; 10 jaar gelede (2013-04-08)
Bedryfstelsel Windows XP en later
OS X
Windows Mobile
Windows Phone
Symbian OS 9.x
BlackBerry OS
iOS
Windows CE
Xbox 360
Beskikbaar in 50 tale
Kategorie Instant messaging
Lisensie Proprietary (Freeware of bundled)
Webblad windows.microsoft.com/en-US/messenger/home

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

MicrosoftWindows 7

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemAlkoholismePoesLangste woordEreksieBateRudi ClaaseMateriaalSmaakReg tot ‘n gesonde omgewingStikstofAkademiaDiatomiese molekuulSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GrondbesoedelingDistillasieMalariaGezina, PretoriaSinoniemGroepsgebiedewetDemografie van Suid-AfrikaGeestesteuring1913DokterAsemhalingSkisofrenieWaterbesoedelingThe CranberriesSeksualiteitVerlede tydVerbondsarkKoorsMonumentPizzaIngrid JonkerNelson MandelaSlawernySkildklierGeografie van Suid-AfrikaSebraHemelvaartsdagJeanette FerreiraNasionale PartyLewerInternetJan van RiebeeckSikloonJeuksiekteLandbouGreen PornoHindoeïsmeGordelroosInnes en Franna BenadéSneeuBlomSwart nasionalismeMiljardKoolstofdioksiedGewasboerdery in Suid-AfrikaLeonardo da VinciKaliumKlankverskynselsHannes van WykWikipediaOrthopteraFiksieOligopolieSuikersiekteNarsistiese persoonlikheidsteuringWinnie Madikizela-MandelaWright-broersTrekarbeidSosiale mediaWerkwoordBelegging🡆 More