Willis-Toring

Die Willis-toring (Engels: Willis Tower, beter bekend as die Sears-toring, Sears Tower) is 'n wolkekrabber in Chicago, Illinois in die Verenigde State van Amerika.

Fazlur Khan en Bruce Graham het die gebou ontwerp en die maatskappy Sears, Roebuck and Company het dit in Augustus 1970 befonds. Die 442 m (1 451 vt) hoë gebou is in 1973 voltooi en het 108 verdiepings. Dit was sedert sy oprigting tot in 1996 die hoogste wolkekrabber ter wêreld.

Willis-Toring
Die Willis-toring in Chicago, VSA.

In 2009 is die wolkekrabber se naam verander vanaf die Sears-toring na sy huidige naam.

Fotogalery

Eksterne skakels

87°38′9″W / 41.87889°N 87.63583°W / 41.87889; -87.63583

Tags:

ChicagoEngelsIllinoisVerenigde State van AmerikaWolkekrabber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoesVraag en aanbodElandréSwart nasionalismeFamilie (verwantskap)KondensasieMigrasie van voëlsHoofstadKommaWoestynChromatografieWet op Bantoe-onderwysDelft, KaapstadLiewe HeksieChatGPTSias ReineckeVierde Industriële RevolusieWerkwoordRivierBrongitisGqeberhaBynierKerngeneeskundePersoonlikheidMagneetAfro-AmerikanersGianna MichaelsHandelsmerkNatriumsulfietTrappe van vergelykingVarkgriepStollingsgesteenteChristiaan Frederik BeyersInsekVerkragtingDermpoliepMadison IvyAB de VilliersSuiwelprodukPersOlimpiese SomerspeleWebwerfLiefdeLys van Joodse feeste en herdenkingsSteenkoolPiesangMynbouBeurtkragEjakulasieLys van elemente volgens simboolEugenetikaPornografieBruto binnelandse produkStadDrinkwatervoorsieningKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKersfeesWikiquoteAnale seksPapierHorlosieMaagD.J. OppermanWetenskaplike klassifikasieKurt-Lee ArendseAlliterasieVulkanismeOos-KaapPerdKinkhoesLys van bekende Suid-AfrikanersArabies-Israeliese konflikNatuurbewaringGevolge van aardverwarming op oseaneAkroniemCovid-19-pandemie in Suid-Afrika🡆 More