Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023

Die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 (Engels: 2021–2023 ICC World Test Championship) is van 4 Augustus 2021 tot 11 Junie 2023 beslis.

Dit was die tweede Wêreldtoetskampioenskap in toetskrieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is. Dit het op 4 Augustus 2021 begin met die eerste toets in die Pataudi-trofeereeks en geëindig op 11 Junie 2023 met die eindstryd op The Oval, Londen, Engeland.

Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023
Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023
Kenteken van die Wêreldtoetskampioenskap
Datums 4 Augustus 2021 – 11 Junie 2023
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Toetskrieket
Toernooiformaat Liga en eindstryd
Gashere verskeie
Kampioen Vlag van Australië Australië (1ste titel)
Naaswenner Vlag van Indië Indië
Deelnemers 9
Wedstryde gespeel 70
Meeste lopies Vlag van Engeland Joe Root (1915)
Meeste paaltjies Vlag van Australië Nathan Lyon (88)
Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023
Die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 se eindstryd is op The Oval in Londen beslis

Aan die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 het nege van die destydse twaalf toetslande deelgeneem, waarvan elke span ’n toetsreeks teen ses van die ander agt ander spanne gespeel het. Elke reeks het tussen twee en vyf wedstryde behels, dus het elke span ses reekse gespeel (elk drie tuis en weg); daar is egter nie met dieselfde aantal toetswedstryde vir elke span beplan nie. Elke span kon tydens elke reeks ’n maksimum 120 wedstrydpunte insamel en die twee spanne met die meeste wedstrydpunte het in die eindstryd ontmoet. In die geval van ’n gelykop of onbesliste eindstryd sou albei spanne die trofee deel.

Van die toetsreekse in die Wêreldtoetskampioenskap was deel van langer aaneenlopende reekse, soos die As-reeks 2021/22. Van die nege deelnemende spanne sou ook bykomende toetswedstryde in die tydperk speel, wat nie deel was van die Wêreldtoetskampioenskap nie, maar wel van die IKR se Toekomstige Toerprogram vir 2018–23, veral om toetswedstryde aan die drie toetslande te besorg wat nie aan die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 deelgeneem het nie.

Beide Australië en Indië het hul plek in die eindstryd op The Oval in Londen tydens die Border-Gavaskar-trofee bespreek, Australië op 5 Maart nadat hulle die derde toets gewen het en Indië nadat die vierde toetswedstryd op 13 Maart 2023 onbeslis geëindig het. Australië het die eindstryd met 209 lopies gewen, waarvolgens hulle die eerste span geword het om al die IKR-trofee in te palm.

Tabel

Plek Span Toetsreekse Toetwsedstryde M. pte. Pte ± Pers
Rek Wen Ver Onb Wed Wen Ver Onb Gel
1 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Australië 6 4 2 1 19 11 3 5 0 228 152 0 66.7
2 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Indië 6 4 1 1 18 10 5 3 0 216 127 5 58.8
3 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Suid-Afrika 6 3 2 1 15 8 6 1 0 180 100 0 55.6
4 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Engeland 6 3 2 1 22 10 8 4 0 264 124 12 47
5 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Sri Lanka 6 2 2 2 12 5 6 1 0 144 64 0 44.44
6 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Nieu-Seeland 6 1 2 3 13 4 6 3 0 156 60 0 38.46
7 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Pakistan 6 1 2 3 14 4 6 4 0 168 64 0 38.1
8 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Wes-Indië 6 2 3 1 13 4 7 2 0 156 54 2 34.6
9 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Bangladesj 6 0 4 2 12 1 10 1 0 144 16 0 11.1
Laaste keer hersien: 11 Junie 2023.

Toetsreekse

Begin Tuisspan Wegspan Uitslae Punte
2021-seisoen
4 Augustus 2021 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Engeland Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Indië (2–1) [5] (14–26)
12 Augustus 2021 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Pakistan Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Wes-Indië 1–1 [2] 12–12
2021/22-seisoen
21 November 2021 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Sri Lanka Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Wes-Indië 2–0 [2] 24–0
25 November 2021 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Indië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Nieu-Seeland 1–0 [2] 16–4
26 November 2021 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Bangladesj Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Pakistan 0–2 [2] 0–24
8 Desember 2021 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Australië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Engeland 4–0 [5] 52–4
26 Desember 2021 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Suid-Afrika Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Indië 2–1 [3] 24–11
1 Januarie 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Nieu-Seeland Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Bangladesj 1–1 [2] 12–12
17 Februarie 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Nieu-Seeland Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Suid-Afrika 1–1 [2] 12–12
25 Februarie 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Indië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Sri Lanka 2–0 [2] 24–0
3 Maart 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Pakistan Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Australië 0–1 [3] 8–20
8 Maart 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Wes-Indië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Engeland 1–0 [3] 18–8
30 Maart 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Suid-Afrika Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Bangladesj 2–0 [2] 24–0
2022-seisoen
15 Mei 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Bangladesj Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Sri Lanka 0–1 [2] 4–16
2 Junie 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Engeland Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Nieu-Seeland 3–0 [3] 32–0
16 Junie 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Wes-Indië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Bangladesj 2–0 [2] 24–0
29 Junie 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Sri Lanka Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Australië 1–1 [2] 12–12
16 Julie 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Sri Lanka Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Pakistan 1–1 [2] 12–12
17 Augustus 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Engeland Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Suid-Afrika 2–1 [3] 24–12
2022/23-seisoen
30 November 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Australië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Wes-Indië 2–0 [2] 24–0
1 Desember 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Pakistan Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Engeland 0–3 [3] 0–36
14 Desember 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Bangladesj Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Indië 0–2 [2] 0–24
17 Desember 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Australië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Suid-Afrika 2–0 [3] 28–4
27 Desember 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Pakistan Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Nieu-Seeland 0–0 [2] 8–8
9 Februarie 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Indië Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Australië 2–1 [4] 28–16
28 Februarie 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Suid-Afrika Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Wes-Indië 2–0 [2] 24–0
9 Maart 2022 Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Nieu-Seeland Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023  Sri Lanka 2–0 [2] 24–0

Verwysings

Eksterne skakels


Wêreldtoetskampioenskap Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 

Wêreldtoetskampioenskap 2019–2021Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023Wêreldtoetskampioenskap 2023–20252025–20272027–20292029–2031

Tags:

Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 TabelWêreldtoetskampioenskap 2021–2023 ToetsreekseWêreldtoetskampioenskap 2021–2023 VerwysingsWêreldtoetskampioenskap 2021–2023 Eksterne skakelsWêreldtoetskampioenskap 2021–2023EngelandEngelsInternasionale KrieketraadLondenThe Oval (Londen)ToetskrieketWêreldtoetskampioenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MasturbasieWiki CommonsGronddegradasieTydsoneVoortrekkermonumentMielieTsongaInfrastruktuurWerwelkolomKontinent0 (getal)2001AnilingusHipoteseCarike KeuzenkampPlastiekPinksterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEierstokLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAarde se atmosfeerGewone slakvreterKasteel die Goeie HoopAnale kankerDoziWet op NaturellengrondWortelSlag van Cuito CuanavaleKindersiektesVolstruisHeuningbyNaeltjieSeksueel oordraagbare infeksieEugenetikaBloukraanvoëlKinderregteAsiëTegnologieVlinderErfenisdag (Suid-Afrika)EendbekdierWilna SnymanMusieksimboleFinale OplossingNeurenberg-verhoreJan BlohmKlitorisCristiano RonaldoEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHoofpynWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSwangerskapTekstielMuishondGlobaliseringPlae van EgipteBotswanaGreen PornoLionel PetersonLiewe HeksieWoordeboekJennifer ZamudioReënspinnekopSeksposisieWêreld- Ekonomiese ForumEmo AdamsKlereKasterolieHeupVier temperamenteProstaatkankerEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van WêrelderfenisgebiedeOlifantDesmond TutuAfkortingGeelsugKanada🡆 More