Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025

Die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 (Engels: 2023–2025 ICC World Test Championship) word van 16 Junie 2023 tot Junie 2025 beslis.

Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat tans plaasvind.
Die inligting op hierdie bladsy kan vinnig verander soos nuwe data beskikbaar raak.

Dit is die derde Wêreldtoetskampioenskap in toetskrieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word. Dit het op 16 Junie 2023 begin met die eerste toets in die As-reeks en sal eindig in Junie 2025 met die eindstryd op Lord’s, Londen, Engeland.

Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025
Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025
Kenteken van die Wêreldtoetskampioenskap
Datums 16 Junie 2023 – Junie 2025
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Toetskrieket
Toernooiformaat Liga en eindstryd
Gashere verskeie
Deelnemers 9
2025–2027 →
Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025
Die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 se eindstryd sal op Lord’s in Londen beslis word

Aan die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 neem nege van die huidige twaalf toetslande deel, waarvan elke span ’n toetsreeks teen ses van die ander agt ander spanne speel. Elke reeks behels tussen twee en vyf wedstryde, dus speel elke span ses reekse (elk drie tuis en weg); daar word egter nie met dieselfde aantal toetswedstryde vir elke span beplan nie. Elke span kan tydens elke reeks ’n maksimum 120 wedstrydpunte insamel en die twee spanne met die meeste wedstrydpunte ontmoet in die eindstryd. In die geval van ’n gelykop of onbesliste eindstryd sal albei spanne die trofee deel.

Van die toetsreekse in die Wêreldtoetskampioenskap is deel van langer aaneenlopende reekse, soos die As-reeks 2023. Van die nege deelnemende spanne sal ook bykomende toetswedstryde in die tydperk speel, wat nie deel is van die Wêreldtoetskampioenskap nie, maar wel van die IKR se Toekomstige Toerprogram vir 2024–2031, veral om toetswedstryde aan die drie toetslande te besorg wat nie aan die Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 deelneem nie.

Tabel

Plek Span Toetsreekse Toetswedstryde M. pte. Pte ± Pers Lpp
Rek Wen Ver Onb Wed Wen Ver Onb Gel
1 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Australië 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
2 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Bangladesj 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
3 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Engeland 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
4 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Indië 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
5 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Nieu-Seeland 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
6 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Pakistan 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
7 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Sri Lanka 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
8 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Suid-Afrika 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
9 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Wes-Indië 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0.0 0.0
Laaste keer hersien: 16 Junie 2023.

Toetsreekse

Begin Tuisspan Wegspan Uitslae Punte
2023-seisoen
16 Junie 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Engeland Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Australië [5]
Julie 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Sri Lanka Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Pakistan [2]
12 Julie 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Wes-Indië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Indië [2]
2023/24-seisoen
28 November 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Bangladesj Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Nieu-Seeland [2]
14 Desember 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Australië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Pakistan [3]
Desember 2023 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Suid-Afrika Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Indië [2]
17 Januarie 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Australië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Wes-Indië [2]
Januarie 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Indië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Engeland [5]
Februarie 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Nieu-Seeland Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Suid-Afrika [2]
Februarie 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Nieu-Seeland Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Australië [2]
Februarie 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Pakistan Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Wes-Indië [2]
Februarie 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Bangladesj Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Sri Lanka [2]
2024-seisoen
Julie 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Engeland Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Wes-Indië [3]
Augustus 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Wes-Indië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Suid-Afrika [2]
Augustus 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Pakistan Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Bangladesj [3]
Augustus 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Engeland Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Sri Lanka [3]
September 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Indië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Bangladesj [2]
September 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Sri Lanka Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Nieu-Seeland [2]
2024/25-seisoen
Oktober 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Pakistan Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Engeland [3]
Oktober 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Indië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Nieu-Seeland [3]
Oktober 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Bangladesj Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Suid-Afrika [3]
November 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Australië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Indië [5]
November 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Wes-Indië Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Bangladesj [2]
November 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Nieu-Seeland Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Engeland [3]
November 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Suid-Afrika Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Sri Lanka [2]
Desember 2024 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Suid-Afrika Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Pakistan [2]
Januarie 2025 Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Sri Lanka Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025  Australië [3]

Verwysings

Eksterne skakels


Wêreldtoetskampioenskap Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 

Wêreldtoetskampioenskap 2019–2021Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023Wêreldtoetskampioenskap 2023–20252025–20272027–20292029–2031

Tags:

Wêreldtoetskampioenskap 2023–2025 TabelWêreldtoetskampioenskap 2023–2025 ToetsreekseWêreldtoetskampioenskap 2023–2025 VerwysingsWêreldtoetskampioenskap 2023–2025 Eksterne skakelsWêreldtoetskampioenskap 2023–2025Die AsEngelandEngelsInternasionale KrieketraadLondenLord’sToetskrieketWêreldtoetskampioenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RinkhalsAgtervoegselMiteVoorvoegselKunstenaarFamilie (verwantskap)KorrupsieHartversakingLeon KrugerOogproblemeBotswanaApokriewe boekeGetalVrye toegangSamestellingEikelPampoentjiesEngelsYLiewe HeksieKatastrofiese beseringIslamitiese kalenderDie GelofteMangelRanger 7Byvoeglike naamwoordAsiëVerspreide lugbestralingNjalaAlfabetVachellia tenuispinaKappie (skryfteken)SirkelBiomolekuleAnargismeWynand du ToitSonOntwerpNaaktheidSkisofrenieTuberkuloseAppel (sanger)TuisbladBrandmondsindroomWapen van Suid-AfrikaKlitorisArendNedersettingKindermishandelingGebande muishondVoortrekkersDriehoekGrondbewerkingDemokrasieVaginale kankerHolocaustLekkerruikpeulMarie AntoinetteLGBTPostmasburgEthiopiëNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLetterlike en figuurlike taalgebruikNewstead AbbeySuidwesdoringAntoinette KellermannNoordwesSkeletEerste WêreldoorlogBiljoenTogoIngrid JonkerSeksuele penetrasieGayKameeldoringJohn Pankow🡆 More