Viljoenskroon

Viljoenskroon is 'n landboudorp in die Noord-Vrystaat, Suid-Afrika.

Die dorp is 53 km suidwes van Vredefort geleë.

Viljoenskroon
Viljoenskroon is in Vrystaat
Viljoenskroon
Viljoenskroon
Viljoenskroon Viljoenskroon se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°12′40″S 26°56′58″O / 27.21111°S 26.94944°O / -27.21111; 26.94944 26°56′58″O / 27.21111°S 26.94944°O / -27.21111; 26.94944
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMoqhaka
Oppervlak
 • Totaal12,67 km2 (4,89 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 091
 • Digtheid165/km2 (430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense67.9%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense28.6%
 • Ander2.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 66.7%
 • Sotho 19.3%
 • Engels 6.0%
 • Xhosa 2.3%
 • Ander 5.7%
Poskode (strate)
9520
Skakelkode05634
Webwerfwww.moqhaka.gov.za
Viljoenskroon
Verwelkomingsbord by die dorp.
Viljoenskroon
Gedenkplaat van die voormalige Afrikaner Volkswag-monument vir die 150ste herdenking van die Groot Trek in Faan Röhrich Park, Viljoenskroon.

Geskiedenis

Die dorp is op 13 Mei 1921 op die plaas Mahemskuil uitgelê en is na die eienaar J.J. Viljoen en sy perd Kroon vernoem. Munisipale status is in 1925 verkry.

Distrik

Die distrik is 2 000 km2 groot. Gemengde boerdery word beoefen - mielies, sonneblomsaad, grondbone, aartappels, koring, beeste en skape. Daar is 'n paar beesstoetterye en 'n aartappelskyfiefabriek in die distrik. Water word vanuit die Renosterrivier gepomp. Daar was steenkool by Vierfontein, 25 km noordwes van Viljoenskroon gemyn, maar sedert die sluiting van die kragsentrale daar, is dit ook gestaak.

Sien ook

Bronne

Tags:

Viljoenskroon GeskiedenisViljoenskroon DistrikViljoenskroon Sien ookViljoenskroon BronneViljoenskroonNoord-VrystaatSuid-AfrikaVredefort

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-SothoViëtnamKunselementeDonderstormVarkgriepVerlede tydWatersuiweringWiskundige terminologieMeningsverskil oor aardverwarmingKinderregteToestand van materieAkroniemNatuurrampHannes van WykLidwoordWapen van Suid-AfrikaPersoon (taalkunde)Rudi ClaaseFabelTienerNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSkaakMonopolyVerenigde State van AmerikaPropagandaKweekhuiseffekJSESwart menseSwartbewussynsbewegingJan-Willem BreureHoofpynTekstielDokterMenslike skeletTolla van der MerweByGrondbesoedelingVigsLys van musiekinstrumenteVryheidsdagKoolhidraatGroot TrekVerkragtingSeisoenJeugdagHeelgetalErfenishulpbronJan van RiebeeckMensSkildklierOplossing (chemie)Lys van Nederlandse skildersGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRymInfeksieAardverwarmingWolfMenslike seksuele gedragMahatma GandhiGalblaasVolhoubaarheidNasiebouBernice WestKoperBosluisbytkoorsEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBorsSuiwelprodukNamibwoestynSlawernyInligtingWinterWiskundeSuid-Afrikaanse GrensoorlogC. Louis LeipoldtSpreeuMiskruierBeeldspraak🡆 More