Verdun

Die Franse stad Verdun is in die département Meuse in die gewes Grand Est geleë.

Alhoewel hy deesdae redelik klein is, met 'n bevolking van sowat 19 000, is die stad van besonderse historiese belang. Die Verdrag van Verdun waarop die politieke verdeling van Europa vir 'n lang tyd berus het, is hier in 843 onderteken. Die verwoestende Slag van Verdun tydens die Eerste Wêreldoorlog is net buite die stad geveg.

Verdun
Verdun

Kaart Wapen
Verdun
Verdun
Vlag
Verdun
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Grand Est
 Département Verdun Meuse
 Koördinate 49°09′N 5°23′O / 49.150°N 5.383°O / 49.150; 5.383
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 31,03 vk km
 Hoogte bo seevlak 194-330 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 18 557
 - Bevolkingsdigtheid 598/vk km
 - Metropolitaanse gebied 35 078
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Arsène Lux
 Amptelike webwerf verdun.fr

Tags:

843Eerste WêreldoorlogFrankrykGrand EstMeuseSlag van VerdunVerdrag van Verdun

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

23 AprilWêreld- Ekonomiese ForumLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGevolge van aardverwarming op oseaneBateBeeldspraakDroogteHartaanvalGroot TrekLys van Kaapstad se voorstedeVoegwoordAardverwarmingMahatma GandhiRoofvoëlBruin menseBronsMonopolieWayde van NiekerkGeskiedenis van kindermishandelingWeervoorspellingVingerseksDistrik SesDemokratiese Republiek die KongoKunselementeKolorektale kankerElektrolietOutismeHannes van WykSmeltpuntInternetVrouNarsismeKlem-in-die-kaakDikdermIngrid JonkerMuskietBreinMateriaalStadSwart nasionalismeMoedersdagGoogleNamibwoestynRooipandaMartin Luther King jr.RivierAtriale fibrillasieKernkragPinksterKalsiumGoeie VrydagCorioliskragSint JorisdagAfrikaHector PietersonTelkomFacebookMangelontstekingLongOrthopteraKameelperdPoesRugbywêreldbeker 2023VoorsetselSlag van Cuito CuanavaleVraag en aanbodYouTubeApartheidSeilvaartBurgerregteDie GelofteVulkanismeNarsistiese persoonlikheidsteuringMiskruierLeierskap🡆 More