Boerewors

Boerewors bestaan uit maalvleis en vet wat met kruie en sout gemeng is, en in 'n aaneenlopende derm gestop is, gereed vir braai of bak.

Oorspronklik is skaap- en visderms gebruik vir die omhulsel, maar vandag word amper uitsluitlik kunsmatige derms gebruik. Boerewors is veral gewild in Suid-Afrika en omliggende lande.

Boerewors
'n Rooster gepak met boerewors en varkvleis.
Boerewors
'n Rol rou boerewors.

Daar bestaan 'n wetlike vereiste in Suid-Afrika vir slaghuise wat boerewors verkoop. Boerewors moet 'n minimum van 70% vleis bevat, dus kan goedkoop "vullers" soos graan, brood, soja of water nie onbeperk bygevoeg word tydens die maak daarvan nie. Goedkoper wors wat só "verdun" word, staan as braaiwors, ekono-wors of "sausages" bekend.

Net soos die woord braai, is die woord boerewors ook onveranderd in Engels en meeste Suider-Afrikaanse tale opgeneem.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

BraaiKruiMaalvleisSkaapSuid-AfrikaTafelsoutVetVis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteProteïenSkerpioenDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBlaaskankerJan van HunksOntbossingSelKakiebosVerenigde KoninkrykPesachPampoentjiesWynand StrydomWet op Bantoe-onderwysKoperNemunasRobbie WesselsSwemDierOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMensVulkaanVerenigde State van AmerikaDie GelofteKokketielAppel (sanger)ArmoedeverligtingJesus van NasaretRonelda KamferInstagramMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHoenderLettergreepEvangelies Gereformeerde KerkBruin menseRicus NelLiewe HeksieDigtheidDesmond TutuSias ReineckeVisSwartbewussynsbeweging2024 Chinese Grand PrixIngenieursweseNarsistiese persoonlikheidsteuringRatelSportKlem-in-die-kaakSuiwelprodukJanie du PlessisTweede WêreldoorlogMusiekInfeksieVolhoubare ontwikkelingLys van landeMangelontstekingLys van medisinale kruieGevolge van aardverwarming op oseaneMiddeloorontstekingElektrisiteitsvoorsieningPoesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNkosi Sikelel' iAfrikaRuan PienaarGordelroosWater (molekuul)Wetenskaplike klassifikasieWêreld- Ekonomiese ForumLys van nedersettings in Suid-AfrikaOvulasieAprilGeskiedenis van AfrikaansNicola HanekomWortelRugbyGoogleTussenwerpsel🡆 More