Magou: Tradisionele Suider-Afrikaanse nie-alkoholiese drank

Magou (ook: mageeu, mageu, mahewu) is die tradisionele tuisgebroude bier van sekere inheemse bevolkingsgroepe van Suider-Afrika.

Magou: Tradisionele Suider-Afrikaanse nie-alkoholiese drank
'n Karton van magou, langs 'n glas van magou.

Die gegiste suurpap gemaak van mielies is tot ‘n ligte bier verdun. Bier is vir sekere volkere ‘n belangrike voedsame voedselsoort en ‘n rituele drank. Dit het ‘n lae alkoholgehalte en groot hoeveelhede kan dus daarvan gedrink word. Tuisgebroude bier se alkoholinhoud is soms verhoog met die byvoeging van middels wat voedselvergiftiging tot gevolg gehad het. Teenswoordig word magou in fabrieke vervaardig.

Bronne

Tags:

BierSuider-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse musikanteGodSkoenlapperOntsteking (geneeskunde)MangelontstekingAnrich HerbstKoggelmanderPlantAlfabetMeervoudPaddaVerkleinwoordKasterolieErica BoyerDemensieSkoonma-se-tongAkkedisAleksei NawalniOlifantDuitse maselsWaverWikiquoteStuitjieParysNuwe TestamentSeksuele opwekkingJagluiperdTongKarlien van JaarsveldWallisJada FireHartVyfsterMadison IvyVerenigde State van AmerikaBywoordTropiese sikloonDiarreeBiljoenPankreasVlag van BangladesjTarentaleGhanaOrkney Snork NieAswoensdagIdioomVergelykings (taalkunde)WerwelkolomSeksuele stimulasieVermaakBateErnst Otto FischerTobie CronjéKinkhoesLugbesoedelingSteenkoolMosambiekJesus van NasaretAfrikaanse woordelys en spelreëlsRenteInsekVoorsetselKolonoskopieDrie SusterskerkeBloedsomloopstelselInligtingMakazole MapimpiSaharaVerkoueVaginale kankerVolhoubaarheidRegardt van den BerghAppelblaar🡆 More