Urine

Urine (ook soms urien gespel) is 'n vloeistof wat by soogdiere en die mens deur die niere geproduseer word.

Dit word in die blaas gestoor en periodiek via die uretra uitgeskei. Urine bevat, behalwe water en wateroplosbare afvalstowwe, onder andere ook ureum, uriensuur, anorganiese soute asook sommige ander stowwe soos alkohol en kunsmatige versoeters.

Urine
Urine

Sommige diersoorte, bv. voëls en reptiele, kan ureum in uriensuur omskakel wat dan as 'n vastestof via die kloaka uitgeskei word saam met die ontlasting. So word minder vloeistof verloor as by soogdiere, en daar bestaan 'n groter bestandheid teen droogtetoestande.

Sien ook

Tags:

AlkoholBlaasMensNierSoogdiereUreumWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Breyten BreytenbachVerkoueVlag van Suid-AfrikaKarretjiemenseBesnydenisJakkalsMeervoudRenteLys van Nederlandse skildersVoedselkettingWikipediaSosiale mediaOligopolieOnderhandelinge om apartheid te beëindigSkilpadKookpuntWet op Bantoe-onderwysLoodAssonansieGesonde dieetEuropaMenslike skeletCalviniaPriemgetalEienaamTweede WêreldoorlogElon MuskSpringbokkeMensVakbondNierversakingReënspinnekopWillie JoubertStaatstoelaeC.J. LangenhovenBTWVars water2001JagluiperdVerlede tydEkonomie van Suid-AfrikaOrthopteraKlimaatLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBurgerregteShakaSiya KolisiNag van die lang messeNoord-KaapKoerantBrongitisSteenkool in Suid-AfrikaOranjerivierGeslagsgelykheidGianna MichaelsJewgeni PrigozjinSuid-Afrikaanse WeermagEerste WêreldoorlogDuitsDurbanDie ontstaan van die dramaWatersuiweringSwangerskapKunsBronsEnkelvoudige sinSwartkwasmuishondHartversakingByKondensasieLeeuVenda (taal)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024IronieOopbroninhoudGesondheidGautengSarel Jacob Pretorius🡆 More