Ureum

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Ureum" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Ureum
    Ureum, ook bekend as karbamied, is 'n organiese verbinding met chemiese formule (NH2)2CO. Hierdie amied het twee –NH2 groepe wat deur 'n karboniel (C=O)...
  • Thumbnail for Urine
    Urine bevat, behalwe water en wateroplosbare afvalstowwe, onder andere ook ureum, uriensuur, anorganiese soute asook sommige ander stowwe soos alkohol en...
  • Thumbnail for Ammoniumsianaat
    isosiaansuur. Ammoniumsianaat is 'n isomeer van ureum, maar ammoniumsianaat word as anorganies beskou terwyl ureum organies is. Dit word algemeen aanvaar dat...
  • Thumbnail for Afrika-longvis
    deur die niere geskei tot ureum en water. Die meeste van die water word dan weer deur die liggaam gesirkuleer, terwyl die ureum in konsentrasies van tot...
  • Thumbnail for Bloedplasma
    ook afvalstowwe van die selle af na die uitskeidingsorgane, byvoorbeeld ureum na die niere, koolstofdioksied na die longe, ensovoorts. Verder vervoer...
  • Thumbnail for Etielkarbamaat
    gefermenteerde voedsel en drankies. Dit word industrieel vervaardig deur etanol en ureum te verhit. Dit ontstaan ook deur die werking van ammoniak op etielchloorformaat...
  • Thumbnail for Urineterapie
    ondersteun "beskikbare wetenskaplike bewyse nie bewerings dat urine of ureum wat in enige vorm gegee word, nuttig is vir kankerpasiënte nie." In 2016...
  • Thumbnail for Friedrich Wöhler
    die "Berliner Gewerbeschule". Vanweë sy ontdekking van die sintese van ureum verkry hy op 21 Augustus by koninklike besluit die titel professor. Op 5...
  • gefunksionaliseer met 'n gefluoriseerde kopolimeer met nanodeeltjies van poli(ureum-formaldihied) word ook as beskermende laag aangewend. Jagadeshvaran, P....
  • teenwoordigheid van bakterieë wat ureum afbreek, gewoonlik Proteus mirabilis (ook Klebsiella, Serratia, Providencia spesies) wat ureum kan afbreek na ammoniak,...
  • Thumbnail for Organiese chemie
    wat beide tot die organiese chemie en die biochemie gereken word, soos ureum en oksaalsuur, maar die meeste sintetiese produkte van die organiese chemie...
  • Thumbnail for Isosianaat
    Isosianate reageer ook met amiene om ureum te gee: R2NH + R'NCO → R2NC(O)N(H)R' Die toevoeging van 'n isosianaat aan 'n ureum gee 'n biuret: R2NC(O)N(H)R' +...
  • Thumbnail for Koolhidrasied
    kleurstowwe. Koolhidrasied word in die industrie vervaardig deur behandeling van ureum met hidrasien: ( NH 2 ) 2 CO + 2 N 2 H 4 ⟶ ( N 2 H 3 ) 2 CO + 2 NH 3 {\displaystyle...
  • Thumbnail for Oplossing (chemie)
    kalium en natrium). Verder bevat hulle opgeloste molekules soos suiker en ureum. Suurstof en koolstofdioksied is ook 'n noodsaaklike komponent van bloedchemie...
  • Thumbnail for Kunsmis
    ʼn neweproduk van die vervaardiging van nylon of kooks verkry kan word. Ureum (46% N), wat uit ammoniak en koolsuurgas berei word en baie ryk aan stikstof...
  • Thumbnail for Stikstof
    deel uit van diere reste (byvoorbeeld ghwano) gewoonlik in die vorm van ureum, uriensuur en verbindings van hierdie stikstofbevattende verbindings. Dit...
  • Thumbnail for Yster(II)bromied
    Grignardreagens of 'n eindstandige arielalkyn. Die vorming C-O bindings. Dit koppel ureum met alkohole of diole. Die vorming van C-S bindings deur tioësters te reageer...
  • organismes verbind word nie. Sedert Friedrich Wöhler die organiese stof ureum vanuit die anorganiese verbinding Ammoniumsianaat in 1828 berei het, het...
  • Thumbnail for Ontgiftingsvoetbad
    Met die inligting het hy besluit om sy watermonsters vir kreatinien en ureum te laat toets, twee van die kleinste afbreekmolekules wat die menslike liggaam...
  • Thumbnail for Nier
    Die nier vorm deel van die urinêre stelsel en filtreer afvalstowwe (veral ureum) vanuit die bloed en skei dit saam met water uit as urine. Die nier sorg...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunikasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MaanPussy RiotLidwoordKriekHerpes simplexSnaarinstrumentPretoriaDemi Lee MooreHoërskoolSendelingposisieRMS TitanicRuimteSaartjie BaartmanAluminiumEwenaarBraaiKompasSlaginstrumentAlliterasieBreingewasMoordvisSoweto-opstandPad na jou hartRefentse MorakeWapen van Suid-AfrikaRassisme in AfrikaYslandKolitisRenosterBysteekWiki CommonsDieregeluideGeskiedenis van AfrikaansJodiumSpysverteringstelselSteve HofmeyrKaapstadHTMLPlae van EgipteRob HersovHorlosieUnited Democratic FrontReg tot ‘n gesonde omgewingMikro-ekonomieMenseregteGrondwet van Suid-AfrikaKongo-krisisKarlien van JaarsveldDoopKoringRassismeAardbewingMuldersvleiNiemetaalWindkragMeervoudWêreld- Ekonomiese ForumLewerGesondheidBeesvleisSwangerskapGroepsdrukSuid-Afrikaanse GrensoorlogAlvin BruindersAborsie in Suid-AfrikaHaikoeVerkragtingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalProteaDeelwoordEnkelvoudige sinAarverkalkingGroot vyfKommunismeJapan🡆 More