Toni Morrison

Toni Morrison (gebore Chloe Ardelia Wofford; 18 Februarie 1931 – 5 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse skrywer van romans, essays en toneelstukke.

Sy wen die Pulitzerprys vir Fiksie in 1988 vir haar roman Beloved, asook die Nobelprys vir Letterkunde in 1993 vir haar versamelde werke tot op daardie stadium. In 2012 is deur die Amerikaanse president Barack Obama die Presidential Medal of Freedom aan haar toegeken.

Toni Morrison
Toni Morrison in 2008
Gebore
Chloe Ardelia Wafford

(1931-02-18)18 Februarie 1931
Sterf5 Augustus 2019 (op 88)
New York, New York, Verenigde State
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Alma materHoward Universiteit
Cornell Universiteit
BeroepRomanskrywer, essayiste en dramaturg
Bekend virThe Bluest Eye (1970)
Song of Solomon (1977)
Beloved (1987)
Jazz (1992)
Paradise (1997)
EggenootHarold Morrison (1958–1964; geskei)
Kinders2
Ouer(s)Ramah (née Willis) en George Wofford
Handtekening
Toni Morrison

Werke

Van haar werke sluit in:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

18 Februarie193120195 AugustusBarack ObamaBeloved (roman)Nobelprys vir LetterkundePulitzerprys vir FiksieVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomie van Suid-AfrikaVerlede tydWaterpokkiesEerste WêreldoorlogTikTokIndiëLKoos BekkerNetbalSlag van BloedrivierLetterlike en figuurlike taalgebruikKolonoskopieVryheidsmanifesPerdTswanaRefleksieChatGPTSkildklierCheslin KolbeSiekteEkonomiese sektorPretoriaNedersettingBoerboelGeldeenheidMeervoudJewgeni PrigozjinSuid-Afrikaanse InkomstediensArend7de LaanMikro-ekonomieJaarSilwerLuiperdMiskruierTweede WêreldoorlogSean CombsOutismeJo BlackWolkAfrikaBronadresChroniese siekteFibonacci-reeksLenteJeugdagAarverkalkingBorsPornhubHulpwerkwoordWaarheid-en-versoeningskommissieJan van RiebeeckOplossing (chemie)SikloonVoortrekkersKerngeneeskundeHector PietersonEnsiklopedieSweedsYouTubeMiddelmisbruikGoogleMoedersdagLugbesoedeling20ste eeuOlimpiese SpeleJakkalsRoofdierWoordsoortSarel Jacob PretoriusVaginaSeksismeDemokrasieLys van hoofstede🡆 More