Pulitzerprys

Die Pulitzerprys is 'n Amerikaanse toekenning wat beskou word as die hoogste nasionale verering in die areas van die drukpers-joernalistiek, letterkundige bydraes en musiek-komposisie.

Dit word deur die Columbia-universiteit in New York beheer.

 Pulitzerprys 

Pulitzer-medaljes
Pulitzer-medaljes
Toegeken vir Uitnemendheid in koerantjoernalistiek, literêre prestasies, musikale samestelling
Borg Columbia-universiteit
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Datum Jaarliks rondom April
Eerste toekenning 1917
Webtuiste pulitzer.org

Pryse word jaarliks toegeken in een-en-twintig kategorieë. Die prys is daargestel deur Joseph Pulitzer, 'n Hongaars-Amerikaanse verslaggewer en koerantuitgewer, wat in 1911 fondse daarvoor in sy boedel aan die universiteit nagelaat het. Die eerste Pulitzerpryse is toegeken op 4 Junie 1917, en word nou elke jaar in April bekend gemaak. Pryswenners word deur 'n onafhanklike raad verkies.

Verskeie beroemdes het al die Pulitzerprys gewen, onder meer Ernest Hemingway, Eudora Welty en Toni Morrison vir fiksie; Robert Frost vir poësie; Roger Ebert vir resensies; en Tennessee Williams, Arthur Miller, Rodgers en Hammerstein en Stephen Sondheim vir drama.

Kategorieë

Daar is veertien kategorieë in joernalistiek:

  • Openbare diens
  • Ontwikkelende nuus
  • Ondersoekende verslaggewing
  • Verduidelikende verslaggewing
  • Plaaslike verslaggewing
  • Nasionale verslaggewing
  • Internasionale verslaggewing
  • Voorbladartikelskryfwerk
  • Kommentaar
  • Resensiewerk
  • Redakteurskommentaar
  • Redakteurstrokiesprentwerk
  • Ontwikkelende nuus-fotografie
  • Voorbladskwaliteit-fotografie

Daar is ses kategorieë in Letterkunde:

Musiek het een kategorie:

  • Pulitzerprys vir Musiek

Pulitzerraad

Daar is agtien posisies op die raad. Die groep uitgelesenes bestaan uit die President van die Columbia-universiteit, hoofde van akademiese departement by verskeie universiteite, redakteurs, rubriekskrywers, administrateurs, en hoofde van joernalistieke organisasies.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Pulitzerprys KategorieëPulitzerprys PulitzerraadPulitzerprys BronPulitzerprys Eksterne skakelsPulitzerprysNew YorkVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WisselkoersSnaarinstrumentMonumentKarakteriseringLFiksieMaanBipolêre gemoedsteuringBywoordWaterbesparing in Suid-AfrikaAanpassingskapasiteitAkademiaNaaldekokerMenseregtedagWapen van Suid-AfrikaSelfkonsepAfrikanersD.J. OppermanVrouMenslike skeletJodePlantluisSpreeuVennootskap1990Bank (finansiële instelling)Mark (ekonomie)SkisofrenieGlobaliseringKriekKasteel die Goeie HoopSpoorvervoer in Suid-AfrikaNelson MandelaNoag se arkMensByvoeglike naamwoordKimberleyMetafoorProteaHomoniemCarike KeuzenkampRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SpringbokHoenderWinnie Madikizela-MandelaFrederik Willem de KlerkMalariaAborsieLandbouFabelDemokratiese AlliansieOligopolieAbsolute monargieSeegolfDirekte en Indirekte redeWolfStadJavaScriptItaliëEkonomiese sektorYsterEienaamWerkloosheidVlagterminologieMandalaVoorsetselSomerSwaweldioksiedVigsNedersettingPeriodieke tabelVolhoubaarheidGedig🡆 More