Suidelike Ring-Newel

Die Suidelike Ring-newel of NGC 3132, in Engels ook bekend as die Eight-Burst Nebula, is ’n helder en goed bestudeerde planetêre newel in die sterrebeeld Seile.

Dit is sowat 2 000 ligjare van die Aarde af.

Suidelike Ring-newel
Suidelike Ring-Newel
Sterrebeeld Seile
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10h 07m 01.7640s
Deklinasie -40° 26′ 11.060″
Skynmagnitude (m) 9,87
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 2 000
Skynbare grootte 62 boogminute
Ander name
NGC 3132, Eight-Burst Nebula, Caldwell 74
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Eienskappe

Beelde van die newel toon twee sterre na aan mekaar: een het ’n skynbare helderheid van 10 magnitude en die ander een van 16. Die kern van die newel, ’n witdwerg, is die dofste. Die ster, met ’n temperatuur van sowat 100 000 kelvin, verlig die newel met sy intense ultravioletstraling.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

10h 07m 01.76s, −40° 26′ 11″

Tags:

Suidelike Ring-Newel EienskappeSuidelike Ring-Newel Sien ookSuidelike Ring-Newel VerwysingsSuidelike Ring-Newel Eksterne skakelsSuidelike Ring-NewelEngelsLigjarePlanetêre newelSeile (sterrebeeld)Sterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalStaalSlawernyBreyten BreytenbachMoedersdagBokmakierieBloedsomloopstelselRob HersovInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKweekhuisgasSonBreingewasRivierErektiele disfunksieStereotipeSiembambaHuisvliegSlag van BloedrivierPoësieBreinvliesontstekingPad na jou hartKwosiëntGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWitbloedselOnderhandelinge om apartheid te beëindigHernubare energieOranjerivierArmeniëVlieg (dier)RookgewoonteNierversakingMasturbasie25 AprilFinale OplossingJacques LootsGedigKilometerKommaQSwartbewussynsbewegingAardbewingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHoërskool Sentraal, BloemfonteinYslandStadJan BlohmMaanPenisSomerRolprentDolfynAgtervoegselSkaapMiddeloorontstekingInternet van DingeDuitslandNieuwoudtvilleKweekhuiseffekBerilliumGetalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDoopNatuurlike hulpbronJupiterLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HartaanvalMalariaAnale seksElandréNiemetaalSkildklierByvoeglike naamwoordAspoestertjieGeskiedenis van Suid-AfrikaSenuweestelselDiepaartromboseMusieksimbole🡆 More