Sky-Map.org

SKY-MAP.ORG (of WikiSky.org) is ’n wiki en interaktiewe ruimtekaart met meer as ’n miljard hemelliggame.

Gebruikers kan die hele hemelruim sien en inzoem om streke in detail te sien. WikiSky sluit baie sterre, sterrestelsels en planete in, maar is nog in ’n ontwikkelingstadium. Gebruikers kan ook inligting oor verskillende sterre redigeer deur artikels te skryf, internetskakels by te voeg, foto's te laai of spesiale groepe vir ’n spesifieke taak te skep.

SKY-MAP.ORG
Ander naam WikiSky
URL http://www.sky-map.org/
Soort Ruimtekaarte
Kommersieel Nee
Veeltalig Ja
Status Aktief

Sagteware

Die gebruiker kan die lug óf in kaartmodus óf in SDSS-modus bestudeer. In albei modusse kan die naam en ’n kort beskrywing van die voorwerp gesien word deur die muis daaroor te beweeg. Dit kan gebruik word om na artikels, foto's en ander inligting te skakel. SKY-MAP.ORG het sy eie API sodat kodes geskryf kan word om toegang te kry tot kaarte, inligting en SDSS-data.

Sommige foto's van WikiSky, soos DSS2- en SDSS-foto's, is vir "niekommersiële gebruik". Die DSS-dataregte behoort aan verskillende instellings. SDSS-data is ook vir niekommersiële gebruik. Foto's van die Hubble-ruimteteleskoop, Spitzer-ruimteteleskoop (infrarooi) of GALEX-ruimteteleskoop (ultraviolet) is in die openbare domein (Nasa, VSA-regering).

Verwysings

Algemene verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Sky-Map.org SagtewareSky-Map.org VerwysingsSky-Map.org Eksterne skakelsSky-Map.orgHemelliggaamPlaneetRuimteSterSterrestelselWiki

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Labia (geslagsdele)Kaapse VlakteNatriumBesnydenisPornografiese akteurNarsistiese persoonlikheidsteuringNedersettingSoogdierTemperatuurKapitaal (ekonomie)SowjetunieAkuutLeah van NiekerkDermpoliepOorstromingStedelike gebiedOranjerivierVoortrekkersUniondaleMasturbasieVoedselkettingPropagandaEreksieRenaissanceDie GelofteFiela se kindJan van RiebeeckMusiekBaljuKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlereCleopatra VIISuider-AfrikaNagmaalJuraNoord-KaapAprilVerenigde State van AmerikaSeksueel oordraagbare infeksieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKewerTikTokAntjie KrogKommunismeMangelAnale kankerTermietElandréLien se lankstaanskoeneSokkerJeuksiekteSlawernyJode in Suid-AfrikaGemeenskapGroepsdrukStadSwartbewussynsbewegingJohn Brown (aktivis)Irma SternBronsInligtingBloukraanvoëlWeervoorspellingJo BlackEngelsBloedvergiftigingLys van Afrikaanse skrywersKunsmatige intelligensieKalsiumHeelgetalNasionale lied van Suid-AfrikaAfvalbestuurHartSamestellende afleidingRenosterMigrasie van diere🡆 More