Boogminuut: Eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui

’n Boogminuut is ’n eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui.

In sterrekunde word die boogminuut gebruik om die plek of afmeting van ruimtevoorwerpe aan te dui. ’n Boogminuut bestaan uit 60 boogsekondes en is ’n 60ste van ’n booggraad.

Vir die aanduiding van posisies in lugkoördinate word grade, boogminute en boogsekondes algemeen gebruik vir die deklinasie. Die skynbare deursnee van die volmaan is sowat 30 boogminute.

Die boogminuut dien ook as grondslag vir die seemyl.


Boogminuut: Eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wiki

Tags:

BooggraadBoogsekondeSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieGraaff-ReinetTweede WêreldoorlogPotchefstroomBruto binnelandse produkPubliekEugenetikaBreedtegraadDundermLyfstraf in skoleAarverkalkingGrootste rampe in Suid-AfrikaDesimale breukeLetterlike en figuurlike taalgebruikGenitale vratCremonaCarles PuigdemontDuitsVoyeurismeNatuurOntdekking van goud in Suid-AfrikaKrampAfro-AmerikanersLys van elemente volgens simboolWes-KaapVigsVrugbaarheidInligtingBreinvliesontstekingVolksrepubliek ChinaVryheidsdagSonnestelselNagmaalJohann de LangeKappie (skryfteken)Lionel MessiBesoedelingOnse VaderSelfstandige naamwoordHipoteseDubbelpuntOmtrek, oppervlakte en volumePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKweekhuiseffekLetsiteleKomplementêre kleureUitwerking van klimaatsveranderingVersamelnaamBTWKoorsRenosterAardverwarmingFluoorDemi Lee MooreKaapse VlakteVoortrekkersAgtervoegselAtoomDarwinismeInleiding tot die genetikaWêreld- Ekonomiese ForumSwitserlandSuid-Afrikaanse randHartversakingLys van kinderspeletjiesSonkragRivierMaagViëtnamCoca-ColaVerkleinwoordInfeksieKoppeltekenKlinkerLiefdeKersfees🡆 More