Planetêre newel

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Planetêre newel
    ’n Planetêre newel, meer korrek bekend as ’n supernova-oorblyfsel, is ’n emissienewel wat bestaan uit ’n uitspreiende, gloeiende bol geïoniseerde gas...
  • Thumbnail for Planetêre Newel M2-9
    2-9, afgekort as M2-9 (ook bekend as die Vlinder-newel of Tweelingstraal-newel), is ’n planetêre newel wat in 1947 deur die sterrekundige Rudolph Minkowski...
  • Thumbnail for Uil-newel
    Die Uil-newel (ook bekend as Messier 97 of NGC 3587) is ’n planetêre newel in die sterrebeeld Groot Beer. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en...
  • Thumbnail for Uurglas-newel
    Uurglas-newel (ook bekend as MyCn 18) is ’n jong planetêre newel sowat 8 000 ligjare van die Aarde af in die suidelike sterrebeeld Vlieg. Die newel is deur...
  • Thumbnail for Handgewig-newel
    Die Handgewig-newel (ook bekend as Messier 27 en NGC 6853) is ’n newel in die sterrebeeld Vos. Dit is die eerste planetêre newel wat ontdek is, in 1764...
  • Thumbnail for Heliks-newel
    Heliks-newel of NGC 7293 is 'n planetêre newel in die sterrebeeld Waterdraer. Dit is sowat 500 ligjare van die Aarde af en is dus die naaste planetêre newel...
  • Thumbnail for Spirograaf-newel
    Die Spirograaf-newel, of IC 418, is ’n planetêre newel in die sterrebeeld Haas. Die naam kom van die ingewikkelde patroon van die newel wat lyk soos ’n...
  • Thumbnail for Kewer-newel
    NGC 6302, ook bekend as die Kewer-newel of Skoenlapper-newel, is ’n simmetriese planetêre newel in die sterrebeeld Skerpioen. Dit het een van die ingewikkeldste...
  • Thumbnail for Klein Handgewig-newel
    Die Klein Handgewig-newel (ook bekend as Messier 76, NGC 650/651 of die Kurk-newel) is ’n planetêre newel in die sterrebeeld Perseus. Dit is in 1780 deur...
  • Thumbnail for Suidelike Ring-newel
    Die Suidelike Ring-newel of NGC 3132, in Engels ook bekend as die Eight-Burst Nebula, is ’n helder en goed bestudeerde planetêre newel in die sterrebeeld...
  • Thumbnail for Mier-newel
    Die Mier-newel, of Mz 3 (Menzel 3), is ’n jong, bipolêre planetêre newel in die sterrebeeld Winkelhaak. Dit bestaan uit ’n helder kern met twee lobbe...
  • Thumbnail for Ring-newel
    Die Ring-newel (ook bekend as Messier 57 en NGC 6720) is geleë in die sterrebeeld Lier. Dit is ’n goeie voorbeeld van ’n planetêre newel en bestaan uit...
  • Thumbnail for Katoognewel
    Katoognewel (aangestuur vanaf Katoog Newel)
    Die Katoognewel of NGC 6543, is 'n planetêre newel in die sterrebeeld van die Draak. Struktuurgewys is dit een van die mees komplekse newels bekend, met...
  • Thumbnail for Newel
    diffuse newel. Die Omega-newel, ’n emissienewel. IC 349, ’n refleksienewel. Die Perdekop-newel, ’n donker newel. Die Katoog-newel, ’n planetêre newel. Die...
  • Thumbnail for Eskimo-newel
    Die Eskimo-newel (ook bekend as NGC 2392 en die Hanswors-newel) is ’n simmetriese planetêre newel wat in 1787 deur die sterrekundige William Herschel ontdek...
  • Thumbnail for Rooi Spinnekop-newel
    Die Rooi Spinnekop-newel, ook bekend as NGC 6537, is ’n planetêre newel wat na aan die middel van die Melkweg geleë is, in die noordweste van die sterrebeeld...
  • Thumbnail for Abell 39
    Abell 39 (kategorie Planetêre newels)
    ’n planetêre newel met ’n lae oppervlakhelderheid in die sterrebeeld Hercules. Dit is die 39ste inskrywing in George Abell se katalogus van planetêre newels...
  • Thumbnail for Wolf (sterrebeeld)
    spiraalvormige sterrestelsels en die planetêre newel IC 4406, wat van die warmste sterre bevat wat bestaan. IC 4406 is ’n silindriese newel sowat 5 000 ligjare van...
  • Thumbnail for Waterdraer (sterrebeeld)
    met die Heliks-newel, nog ’n newel in die Waterdraer. Laasgenoemde, ook bekend as NGC 7293, is op 650 ligjare die naaste planetêre newel aan die Aarde...
  • Thumbnail for Messier 22
    sover bekend ’n planetêre newel bevat (die ander drie is M15, NGC 6441 en Palomar 6). Dié newel se sentrale ster is ’n blou ster. Die newel is bekend as...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomTrevor NasserProteaGroot vyfMikro-ekonomieSuid-AfrikaKlereLys van Suid-Afrikaanse skrywersDysselsdorpSoogdierGreen PornoSwangerskapDiskriminasieVulkaanResensieTussenwerpselEreksieVerkleurmannetjieLandbouEiffeltoringLetsiteleGrondwetMaatskaplike verantwoordelikheidBruto binnelandse produkStedelike gebiedDroogteToerismeNeo-NazismeDoziWerkersdagTienie HollowayAntisemitismeIslamAardrykskundeNasiebouStaatstoelaeHage GeingobBloukraanvoëlDramaHeupBeeldspraakHidroulikaAfrikaanse taalleerHerpes simplexTuisbladCradock-4BysteekLugbesoedelingKlimaatveranderingMarie AntoinetteBloedvergiftigingHulpwerkwoordBesoedelingCorioliskragJohann de LangeSokkerHannes van WykGeestesteuringKameelperdAfro-AmerikanersGrondwet van Suid-AfrikaSosiale mediaBesnydenisSonnestelselMynbouLyfstraf in skoleTelwoordN.P. van Wyk LouwRuan PienaarBevolkingVergelykings (taalkunde)Koeffisiënt en magswortelBoelieryChatGPTKappie (skryfteken)SanskritLeierskap🡆 More