Somaliland

Somaliland (Somalies: Soomaaliland, Arabies: صوماليلاند‎ Ṣūmālīlānd of أرض الصومال Arḍ aṣ-Ṣūmāl), amptelik die Republiek Somaliland (Somalies: Jamhuuriyadda Somaliland, Arabies: جمهورية أرض الصومال Jumhūrīyat Arḍ aṣ-Ṣūmāl), is 'n selfregerende gebied in die noordweste van Somalië wat poog om as onafhanklike staat erken te word.

Anders as die suidelike dele van Somalië, beskik Somaliland oor 'n werkende regering, en 'n groot mate van wet en orde. Ondanks Somaliland se relatiewe sukses, word die gebied nie deur enige ander land as staat erken nie. Somaliland het op 18 Mei 1991 sy onafhanklikheid verklaar nadat die regering in Somalië in duie gestort het. Daar is sedert 2003 'n konflik tussen Puntland en Somaliland oor die toekoms van Somalië.

Republiek Somaliland
Jamhuuriyadda Somaliland (Somalies)
جمهورية أرض الصومال
Jumhūrīyat Ṣūmālīlānd(Arabies)
Vlag van Somaliland Embleem van Somaliland
Vlag Embleem
Nasionale leuse: لا إله إلا الله محمد رسول الله
Lā ilāhā illā-llāhu; muhammadun rasūlu-llāhi
(Arabies vir: "Daar is geen god behalwe Allah; Mohammed is die boodskapper van Allah")
Volkslied: Samo ku waar
(Somalies vir: "Lank lewe met vrede")
Ligging van Somaliland
Hoofstad Hargeisa

9°33′N 44°3′O / 9.550°N 44.050°O / 9.550; 44.050

Grootste stad Hargeisa
Amptelike tale Somalies en Arabies
Regering

President
• Adjunkpresident
Presidensiële grondwetlike
republiek
Muse Bihi Abdi
Abdirahman Saylici
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken

van Somalië
18 Mei 1991
nie erken nie
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
176 120 km2  
68 000 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2017-skatting
 - Digtheid
 
3 508 180 (-)
25 / km2
66 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2015-skatting

$1,9 miljard
$347

Geldeenheid Shillinga (SLSH)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .so (Somalië)
Skakelkode +252 (Somalië)
a. Geldeenheid slegs geldig vir plaaslike gebruik.
Somaliland
Kaart van Somaliland

Hargeisa is die hoofstad en grootste stad. Somaliland het 'n oppervlakte van 137 600 km² en 'n bevolking van 3 500 000 in 2008 gehad.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

18 Mei1991ArabiesPuntlandSomaliesSomalië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VryburgDoopNiersteenLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeC.J. LangenhovenDepressie (gemoedstoestand)FotosinteseAbakusWetenskaplike klassifikasieHoër Landbouskool BolandHartWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMuggieInnes en Franna BenadéHipoteseReg tot ‘n gesonde omgewingBokmakierieHennie SmitDuitsSeksGuillain-Barré-sindroomBateVaginale kankerLys van Afrika-landeEid-oel-FiterWaterstofDuitse maselsHelpmekaar-kollegeOmgewingsgesondheidGoogleIhramAngina pectorisMiltVigsGeweldBritse RykKleurOu Apostoliese KerkTropiese sikloonAalwynKoorsblaarAluminiumOlifantRassismeAdolf HitlerAntjie SomersGeskiedenis van erotiese afbeeldingsUnicodeRymVerassingArmoedeIndiëBoelieryDuitse sokkerkampioenKoringWortelVeelvuldige skleroseJavaScriptLabia (geslagsdele)ThraciëAtleetvoetGemeenskapMaagSkipskopMobutu Sese SekoLetterkundeVerdrag van VereenigingAl-Masdjid an-NabawiAkroniemPseudowetenskapLydia WinchesterVrouLys van landeKindermishandelingWorsie Visser🡆 More