Somalies

Somalies (اللغة الصومالية, Af-Soomaali, ) is ná Oromo die belangrikste Koesjitiese taal wat deur sowat 15 miljoen mense in Somalië aan die Horing van Afrika gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Somaliërs.

Dit vorm saam met Arabies die amptelike tale van dié land en is ook die amptelike taal van die omstrede gebiede Puntland en Somaliland. Daar is ook Somaliessprekende minderhede in Djiboeti, Ethiopië, Jemen en Kenia. Somalies word met beide die Latynse en die Arabiese alfabet geskryf. Somalies word as 'n Laagland Oos-Koesjitiese taal gekategoriseer met die naaste verwante Afar, Saho en Oromo.

Somalies
اللغة الصومالية, Af-Soomaali 
Uitspraak: [æ̀f sɔ̀ːmɑ́ːlì]
Gepraat in: Vlag van Somalië Somalië
Somalies Puntland
Vlag van Somaliland Somaliland
Vlag van Djiboeti Djiboeti
Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Jemen Jemen
Vlag van Kenia Kenia 
Gebied: Horing van Afrika
Totale sprekers: 15 miljoen
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Koesjities
  Laagland Oos-Koesjities
   Somalies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Arabiese alfabet
Osmanya-alfabet
Borama-alfabet
Kaddare-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Somalië Somalië
Somalies Puntland
Vlag van Somaliland Somaliland
Gereguleer deur: Plaaslike Somaliese Taalakademie
Taalkodes
ISO 639-1: so
ISO 639-2: som
ISO 639-3: som 
Verspreiding van Somalies
Somalies
Die Osmanya-skrif is oorspronklik vir Somalies ontwerp

Somalies het in 1972 die amptelike taal van Somalië geword en word ook deur die Somaliese Diaspora wêreldwyd gepraat. Somalies vorm die derde mees verspreide taal in Ethiopië na Oromo en Amharies en word veral in die Ogaden-streek gebesig, een van nege etniese streke. Somalies is Djiboeti se belangrikste taal met sowat 60% van die bevolking wat dit praat, nog voor Afar met 35%. Sedert 2020 dien Somalies saam met Afar, Amharies, Engels, Oromo en Tigrinya as amptelike tale van Ethiopië.

Verwysings

Eksterne skakels

Somalies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Somalies

Tags:

AfarAmptelike taalArabiesArabiese alfabetDjiboetiEthiopiëHoring van AfrikaJemenKeniaKoesjitiese taleLatynse alfabetLys van omstrede gebiedeOromoPuntlandSomalilandSomalië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mikro-ekonomieOrtopedieElektrodeSean CombsSendelingposisieJohannesburgVlag van Suid-AfrikaSanskritLetterlike en figuurlike taalgebruikDaggaWitbloedselTafelsoutHector PietersonNierDokterSwartrenosterSimboolWoestynAngolaJavaScriptAngssteuringNeurenberg-verhoreWiskundeAmhariesSoweto-opstandSokkerKompasBedryfstelsel (inligtingstegnologie)GroepsdrukSwartbewussynsbewegingTarentaleLys van musiekinstrumenteMuskeljaatkatBreyten BreytenbachRobert SobukweByvoeglike naamwoordHomoniemHondPerdVulkaanGalblaasLewerJakobSkoenlapperErektiele disfunksieBrongitisKunsReënTamatieSoogdierBewussynKoolhidraatGeskiedenis van Suid-AfrikaNarsismeByBek-en-klouseerSkildklierBateChromatografieBeesvleisVerkleinwoordNasionale VrouedagDiepaartromboseAarverkalkingNasionalismeSiya KolisiBysteekAardbewingPesachEiffeltoringKoorsSonnestelselKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVulkanisme🡆 More