Somaliese Diaspora

Die Somaliese diaspora verwys na uitgewekene Somaliërs wat in die gebiede van die wêreld woon wat tradisioneel nie bewoon was deur hul etniese groep nie.

Die burgeroorlog in Somalië het veroorsaak dat die grootte van die Somaliese diaspora aansienlik toegeneem het, omrede baie Somaliërs verskuif het van Groter Somalië na hoofsaaklik die Midde-Ooste, Europa en Noord-Amerika.

Somaliërs

Totale bevolking: 16-20 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Ethiopië Ethiopië: 4.6 miljoen

Vlag van Kenia Kenia: 2.4 miljoen

Vlag van Djiboeti Djiboeti: 464 400

Vlag van Jemen Jemen: 200 000

Vlag van Kanada Kanada: 150 000

Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk: 108 000

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State: 85 700

Vlag van Swede Swede: 57 752
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate: 50 000

Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika: 40 000

Vlag van Nederland Nederland: 37 432

Vlag van Noorweë Noorweë: 36 651

Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië: 20 000

Vlag van Denemarke Denemarke: 18 645

Vlag van Finland Finland: 16 721

Vlag van Australië Australië: 9 914
Vlag van Italië Italië: 8 112

Vlag van Pakistan Pakistan: 2 500

Taal: Somalies
Geloofsoortuiging: Oorwegend Islam
Verwante etniese groepe:
Somaliese Diaspora
Somali-restaurant in Toronto
Somaliese Diaspora
'n Somaliese student in Kaïro

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

EuropaMidde-OosteNoord-AmerikaSomalië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VroueregtePresident van Suid-AfrikaLeestekenEskomGordelroosNasionalismeRugbyGriekwa-AfrikaansWaterbesparing in Suid-AfrikaWoordCalviniaLys van Nederlandse skildersRekenaarDroomBesoedelingMiltFilistyneDiepaartromboseChemiese verbindingEnsiklopedieLys van musiekinstrumenteRekeningkundeHeuningbyGenadedoodKultuurHartseerGeskiedenis van Suid-AfrikaUKhahlamba-DrakensbergparkAlliterasieWolfCarles PuigdemontBlomPeriodieke tabelBeleggingAfvalbestuurSwartkwasmuishondMotorvoertuigKrampGrondBywoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMaanPrivaat maatskappyLeeuJudaïsmeKolorektale kankerWynand du ToitVingerseksDieregeluideBorskankerOlimpiese SpeleBelastingHidroëlektrisiteitIndustriële RevolusieWisselkoersFilosofieLionel MessiWelwitschiaVrouJaarRacheltjie de BeerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOnderwysMiddelmisbruikVryheidsdagDoelwitSuid-Afrikaanse GrensoorlogPenisMonumentAanpassingskapasiteitCholeraPoësieAnale seksSelfstandige naamwoordWerkersdagSoortnaamDurban🡆 More