Solingen

Solingen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 159 699 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 89,5 km².

Die eerste historiese verwysing na Solingen dateer uit die jaar 1067 en op 23 Februarie 1374 het die stad stadstatus gekry. In 1929 het Solingen verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000.

Solingen
Solingen

Kaart Wapen
Solingen
Solingen
Vlag
Solingen
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Solingen Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°10′N 7°05′O / 51.167°N 7.083°O / 51.167; 7.083
 Stigting 1067 (eerste verwysing)
 Stadstatus 23 Februarie 1374
 Oppervlakte:  
 - Totaal 89,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 221 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 159 699
 - Bevolkingsdigtheid 1784/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Tim Kurzbach (SPD)
 Amptelike Webwerf solingen.de

Solingen is die sentrum van die Duitse lem-, mes- en eetgerei-industrie. Solingen se naam is deur 'n regulering in die handelsmerk beskerm. Sedert 19 Maart 2012 het Solingen die amptelike bynaam "Klingenstadt".

Verwysings

Tags:

10671374192923 FebruarieDuitslandNoordryn-Wesfale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos BekkerGewone slakvreterEid-oel-FiterTien GebooieLatynGoogleVerstedelikingMeervoudSmaakThys die BosveldklongGoogle MapsGeskiedenis van NamibiëWielAarde se atmosfeerJuan Antonio VillacañasRugbyEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHulpwerkwoordKlitorisUniversiteit StellenboschKontinentMachu PicchuAarverkalkingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDesmond TutuRichard Francis BurtonInfeksieEugenetikaKoue OorlogLidwoordVloeistofNatuurrampAppel (sanger)ArmoedeKuberkrakerMaagsweerSwangerskapEmo AdamsSenuweestelselPseudowetenskapStamselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RoesKunsmatige intelligensieNaeltjieGesagHamilton WesselsHorlosieBruto binnelandse produkDriedimensioneelPaasfeesDuitse maselsMediaWikiRooms-Katolieke KerkBipolêre gemoedsteuringKinkhoesAl-Masdjid an-NabawiYouTubeXhosaFamilie (verwantskap)EendbekdierKasteel die Goeie HoopDoelwit15 FebruarieCristiano RonaldoNederlandsLys van Afrikaanse skrywersInternetSeksuele penetrasieLionel MessiAppendiksByvoeglike naamwoordHeuningOrale seks🡆 More