Nespresso

Nestlé Nespresso S.A.

Dit bemark onder sy handelsmerk Nespresso klein porsies gemaalde espresso en koffie in aluminiumfoelie-kapsules, sowel as die koffiemasjiene en toebehore wat vir die outomatiese bereiding van koffie en espresso met Nespresso-kapsules benodig word.

Nestlé Nespresso S.A.
Nespresso
Nespresso
Tipe Société anonyme
Gestig 1986
Hoofkantoor Lausanne, Vaud, Vlag van Switserland Switserland
SleutelpersoneJean-Marc Duvoisin (hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieKoffiebedryf, kleinhandel
ProdukteKoffiekapsules en -masjiene
Werknemers13 500 (2017)
MoedermaatskappyNestlé S.A.
Webwerfnespresso.com

Nespresso-koffiemasjiene word onder lisensie van Nespresso onder meer deur De'Longhi (Treviso, Italië) en Krups (Solingen, Duitsland) vervaardig. Die Australiese vervaardiger Breville (Alexandria, Sydney) het 'n premiumreeks espresso- en koffiemasjiene met melkskuimer vir Nespresso ontwikkel.

Koffie, wat onder die Nespresso-handelsmerk in kapsules verkoop word, word uitsluitlik in drie roosterye vervaardig in Switserland – geleë in Avenches, Orbe (albei in die kanton Vaud/Waadt) en Romont (kanton Fribourg/Freiburg). Nespresso het meer as 2 000 werknemers in Switserland in diens.

Nadat Nestlé Nespresso S.A. se oorspronklike patent op sy koffie- en espressokapsules in 2011 verval het, het ook ander aanbieders van kapsules vir gebruik in Nespresso-koffiemasjiene tot die mark toegetree, ook Suid-Afrikaanse ondernemings.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EspressoKoffieLausanneNestléSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosbokLieweheersbesieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNederlandOnderhandelinge om apartheid te beëindigPuberteitSuid-SoedanSlawernyOssewaSwart nasionalismeOpper-OostenrykLys van Afrikaanse televisiereekseAarde se atmosfeerDagboekMeterUnited Democratic FrontKilimandjaroAlkoholismeNarsistiese persoonlikheidsteuringMahatma GandhiMIV/vigs in Suid-AfrikaDolfynWaarheid-en-versoeningskommissieIntensiewe vormCovid-19-pandemie in Suid-Afrika14 JanuarieSebokengSonkragMenslike seksuele gedragWes-AustraliëVarkgriepNigeriese nairaIdioomBreinvliesontstekingByeboerderyBesnydenisVolkebondAalwynGetalTurkse liraKilometer per uurHartMenslike skeletTuberkuloseCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse WeermagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKaapse AfrikaansWiki CommonsDoziAdriano CelentanoRooikatAborsie in Suid-AfrikaNazi-DuitslandHabitatBosluisGeorge R. R. MartinSelonsroosLudwig WittgensteinBrandy AnistonInfeksiePoolse WikipediaMarathiPinksterSatellietfotoJohannesburgKlem-in-die-kaakOostenrykse DuitsDeon MeyerLys van medisinale kruieSkildklierArthur RimbaudWes-KaapAbū NuwāsLigsnelheidJaar🡆 More