Rugby Amerikas Noord

Rugby Amerikas Noord (Engels, Frans en Spaans: Rugby Americas North, afgekort “RAN”), voorheen die Noord-Amerikaanse en Wes-Indiese Rugbyvereniging (North America and West Indies Rugby Association, NAWIRA) is die kontinentale beheerliggaam vir rugby in Noord-, Sentraal-Amerika en die Karibiese gebied.

Hulle is ook een van Wêreldrugby se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is in 2001 gestig en hulle hoofkantoor is in Tortola, Britse Maagde-eilande, geleë. Die amptelike tale is Engels, Frans en Spaans en Miguel Carner dien as president van Rugby Amerikas Noord.

Rugby Amerikas Noord
Kenteken van Rugby Amerikas Noord
Kenteken van Rugby Amerikas Noord
Engelse naam Rugby Americas North
Afkorting RAN
Vasteland Noord-Amerika
Lede 21
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 2001
Sambreelorganisasie Wêreldrugby
Aangesluit in 1988
President Miguel Carner
Hoof- uitvoerende beampte Dan Payne
Setel Tortola, Britse Maagde-eilande
Amptelike tale Engels, Frans en Spaans
Amptelike webwerf rugbyamericasnorth.com

Rugby Amerikas Noord organiseer verskeie vastelandse toernooie, insluitend die Amerikas Rugbykampioenskap (saam met Suid-Amerika Rugby) en die Rugby Amerikas Noord-kampioenskap vir nasionale seniorrugbyspanne vir mans, vroue en jeug. Rugby Amerikas Noord hou ook toesig oor Sewesrugby in Noord-Amerika en aangesien dit ’n Olimpiese sportsoort is, werk hulle met die Pan-Amerikaanse Sportorganisasie (PASO) saam.

Die Noord-Amerikaanse en Wes-Indiese Rugbyvereniging (North America and West Indies Rugby Association, NAWIRA) is in 2001 gestig, nadat Kanada en die Verenigde State by die Wes-Indiese Rugbyvereniging (West Indies Rugby Association, WIRA) aangesluit het. In 2010 is die Noord-Amerikaanse en Wes-Indiese Rugbyvereniging hernoem in Noord-Amerika-Karibiese Rugbyvereniging (North America Caribbean Rugby Association, NACRA) wat in 2016 op sy beurt hernoem is in Rugby Amerikas Noord (Rugby Americas North, RAN).

Lidlande

Rugby Amerikas Noord 
Lidlande van Rugby Amerikas Noord volgens aantal geregistreerde rugbyspelers in 2018:

   >100 000 lisensies

   >40 000 lisensies

   >20 000 lisensies

   >10 000 lisensies

   >5 000 lisensies

   <5 000 lisensies

Rugby Amerikas Noord het tans 21 lede:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalBritse Maagde-eilandeEngelsFransKaribiese gebiedNoord-AmerikaRugbySentraal-AmerikaSpaansWêreldrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TallinnSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GeologieBernice WestJaarDigitale objek-identifiseerderHentaiKunsmisRenier van RooyenBoerjatiëRugbywêreldbeker 2003Westdenedam-rampKlem-in-die-kaak18de eeuSpysverteringstelselPornografieRooms-Katolieke KerkSpringsSponsdierBisantynse RykAbantu Batho CongressVolksrepubliek ChinaGeografie van Suid-AfrikaKleinkolmuskeljaatkatSeksuele penetrasieCarike KeuzenkampSelSlag van die Goue SporeSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsLeeuAntjie SomersSuid-AfrikaanseGriekelandJoaquin PhoenixMosselbaaiPikriensuurJavaScriptSt Giles' CathedralHenri MoissanStefans GrovéWeegskaal (sterreteken)FotoSuikersiekteAarverkalkingChirurgieAntieke RomeN.P. van Wyk LouwAlgemene relatiwiteitArbitrasieMusiekKrimpvarkieTaalwetenskappe2024LewerSachin TendulkarSannie Uys (skrywer)Louis Trichardt, LimpopoKolorektale kankerSteve BikoFariseërsPous Martinus VAalwynMenslike skeletCleopatra VIIXhosaPous Innocentius IILys van ingelyfde NG gemeentesKabeljouLangste woordMiddeloorontstekingPornografiese subgenresAnneli van RooyenLatynKanadese nasionale krieketspanValéry Giscard d’EstaingVolstruisHolocaustBergskilpadZuurbekom🡆 More