Suid-Amerika Rugby

Suid-Amerika Rugby (Spaans en Portugees: Sudamérica Rugby, afgekort “SAR”) is die kontinentale beheerliggaam vir rugby in Suid-Amerika.

Hulle is ook een van Wêreldrugby se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is in 1988 gestig en hulle hoofkantoor is in Buenos Aires, Argentinië, geleë. Die amptelike tale is Spaans en Portugees en Sebastián Piñeyrúa dien as president van Suid-Amerika Rugby.

Suid-Amerika Rugby
Kenteken van Suid-Amerika Rugby
Kenteken van Suid-Amerika Rugby
Spaanse en Portugese naam Sudamérica Rugby
Afkorting SAR
Vasteland Suid-Amerika
Lede 16
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 14 Oktober 1988
Gestig in Asunción, Paraguay
Sambreelorganisasie Wêreldrugby
Aangesluit in 1988
President Sebastián Piñeyrúa (Vlag van Uruguay Uruguay)
Setel Buenos Aires, Argentinië
Amptelike tale Spaans en Portugees
Amptelike webwerf sudamerica.rugby

Suid-Amerika Rugby organiseer verskeie vastelandse toernooie, insluitend die Amerikas Rugbykampioenskap (saam met Rugby Amerikas Noord) en die Suid-Amerikaanse Rugbykampioenskap vir nasionale seniorrugbyspanne vir mans, vroue en jeug. Suid-Amerika Rugby hou ook toesig oor Sewesrugby in Suid-Amerika en aangesien dit ’n Olimpiese sportsoort is, werk hulle met die Pan-Amerikaanse Sportorganisasie (PASO) saam.

In 1988 is Suid-Amerika Rugby in Asunción, Paraguay, deur Argentinië, Brasilië, Chili, Paraguay en Uruguay as CONSUR gestig. In 2015 is CONSUR in Suid-Amerika Rugby hernoem.

Lidlande

Suid-Amerika Rugby 
Lidlande van Suid-Amerika Rugby volgens aantal geregistreerde rugbyspelers in 2018:

   >100 000 lisensies

   >40 000 lisensies

   >20 000 lisensies

   >10 000 lisensies

   >5 000 lisensies

   <5 000 lisensies

Suid-Amerika Rugby het tans 16 lede:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalArgentiniëBuenos AiresPortugeesRugbySpaansSuid-AmerikaWêreldrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anne FrankLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)EreksieTuisbladWoestynBiblioteekOnafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-AfrikaWikipediaWes-AfrikaMikroskoopSmolenskJohannesburgOnse VaderKartografieOmtrek, oppervlakte en volumeWiskundige terminologieVolstruisAnargismeDepressie (gemoedstoestand)RooiwaterSeekatLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSkaapMediaWikiYouTubeWatersuiweringNag van die lang messeProstaatklierHondsdolheidFotosinteseGroepsdrukIslamitiese mitologieReënspinnekopRivierMiddelmisbruikLewerKarlien van JaarsveldKatMierAardbewingPinksterBynierNaeltjieDermpoliepVlinderWhatsAppToekoms van die AardeHerpes simplexKonsonantStamselRoesAartappelVoornaamwoordSlawernyGroot TrekStaalKontinentNederlandTweede VryheidsoorlogAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePornografiese subgenresAntjie SomersKuberkrakerKinderregteVitamien DMenslike penisgrootteWerwelkolomGesondheidAardverwarmingVigsOranjerivierOpenbare betrekkinge🡆 More