Asunción

Asunción (Spaans: Nuestra Señora Santa Maria de la Asunción , Guaraní: Paraguay ) is die hoofstad en grootste stad van Paraguay.

Die stad het 'n bevolking van 542 023 in 2009 gehad en 'n oppervlakte van 117 km². Asunción is op 15 Augustus 1537 deur Spanjaarde onder Juan de Salazar de Espinosa as Nuestra Señora Santa María de la Asunción gestig. Dit is aan die linkeroewer van die Río Paraguay geleë, naby die Río Pilcomayo se uitmonding en net noordoos van die grens tot Argentinië.

Asunción
Asunción

Kaart Wapen
Asunción
Asunción
Vlag
Asunción
 Land Vlag van Paraguay Paraguay
 Provinsie Distrito Capital
 Koördinate 25°16′S 57°38′W / 25.267°S 57.633°W / -25.267; -57.633
 Gestig op 15 Augustus 1537
 Oppervlakte:  
 - Totaal 117 vk km
 Hoogte bo seevlak 43 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 542 023
 - Bevolkingsdigtheid 4 411/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 329 061
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester Mario Ferreiro
 Amptelike webwerf asuncion.gov.py

Eksterne skakels

Tags:

ArgentiniëGuaraníHoofstadParaguayRío ParaguayRío PilcomayoSpaansSpanjaarde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ResensieFrankrykAarde se atmosfeerTuberkuloseWolfBronsSeksposisieGautengWikimedia-stigtingNoord-KaapPriemgetalVaginale kankerGesonde dieetKoerantOlimpiese SomerspeleNasionale VrouedagLys van Joodse feeste en herdenkingsRugbyC. Louis LeipoldtErfenisdag (Suid-Afrika)BronadresAfrikaStollingsgesteenteSenuweestelselMeeueLys van Suid-Afrikaanse musikanteHemelvaartTienerKunselementeXenofobie633VoortrekkermonumentBraaiPablo PicassoHipoteseGordelroosGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaTikTokBreinKunsmatige algemene intelligensieCleopatra VIILondenAl-FatihaLeestekenWhatsAppMisdaadromanLys van nedersettings in Suid-AfrikaKoorsblaarSteenkool in Suid-AfrikaVlinderGroepsdrukVaste stofLys van Suid-Afrikaanse skrywersUniegebouAfrikanernasionalismeGlasVreesSelfstandige naamwoordJodeLys van slangeWillie JoubertSuid-Afrikaanse randDeelwoordSpinnekopSanskritLys van Kaapstad se voorstedeGalileo GalileiKhoikhoiKoos du PlessisMartin Luther King jr.Anale seksWikiquoteXhosaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaGrondbesoedeling🡆 More