Rooisteenbras

Die Rooisteenbras (Petrus rupestris) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by St.

Lucia">St. Lucia. Rooisteenbras behoort aan die familie Sparidae en is die enigste lid van die genus Petrus.

Rooisteenbras
Rooisteenbras
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rupestris
Binomiale naam
Petrus rupestris

Voorkoms

Die vis is normaalweg rooierig of brons van kleur maar waar die bodem sag is tussen Mosselbaai en Durban verander die kleur na 'n goue gelerige kleur. Die vis word 2 m lank en 70 kg swaar.

Habitat

Die vis kom voor tussen rotsriwwe in water wat 20–160 m diep is. Die vis mag nie gevang word van 1 September tot 30 November nie, om dit kans te gee om sy getalle te herstel.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Rooisteenbras VoorkomsRooisteenbras HabitatRooisteenbras Sien ookRooisteenbras BronneRooisteenbras Eksterne skakelsRooisteenbras

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BywoordDialoog in fiksieCradock-4Vlag van Suid-AfrikaVulkanismeSnaarinstrumentRacheltjie de BeerKitaarMeningsverskil oor aardverwarmingEnsiklopedieInleiding tot die genetikaPerdTransatlantiese slawehandelEerste WêreldoorlogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSpeelkaartHage GeingobGautengOntdekking van die chemiese elementeNarsismeKommunikasieVierde Industriële RevolusieWiki CommonsPseudowetenskapKapitalismeKomplementêre kleureOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVoortrekkersRenaissanceOorstromingChemiese elementApartheidWerkloosheidRuslandWêreld- Ekonomiese ForumKaapse VlakteMahatma GandhiPoesElektroniese of digitale mediaLeestekenBernice WestRosa ParksPesachWitbloedselAfrikaanse TaalmonumentKlavierKonflik (proses)DagboekGloeilampPaarl GimnasiumEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaStaatstoelaeEnkelvoudige sinIngrid JonkerXhosasRenteLys van Griekse mitologiese figureApostoliese GeloofsendingSeptimius AwardsDigtheidVulvaAfkortingAfleiding (taalkunde)MenstruasieVlinderBeroerteHoofpynJan van TonderAanhalingstekensMaatskaplike verantwoordelikheidPeriodieke tabelByvoeglike naamwoordGroot GatHartversakingVoorsetselLikkewaanDelft, Kaapstad🡆 More