Ronald Evans

Ronald Ellwin Ron Evans (* 10 November 1933 – † 7 April 1990; Kaptein, Amerikaanse Vloot) was 'n Amerikaanse vlootoffisier en vlieënier, elektriese ingenieur, lugvaartingenieur en Nasa-ruimtevaarder.

Hy is ook een van slegs 24 mense wat na die Maan gevlieg het.

Ronald Evans
Ronald Evans
Ronald Evans in 1971
Gebore
Ronald Ellwin Evans Jr.

(1933-11-10)10 November 1933
St. Francis, Kansas
Sterf7 April 1990 (op 56)
Scottsdale, Arizona
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder
Ouer(s)Clarence Ellwin Evans
Marie A. Evans (née Priebe)

Evans is in 1966 as Nasa-ruimtevaarder gekeur, as deel van Ruimtevaardergroep 5. Tydens sy enigste ruimtereis was hy die bevelvoerder van die beheermodule as deel van die Apollo 17-missie. Hy het in die beheermodule om die maan gewentel terwyl sy kollegas, Eugene Cernan en Harrison Schmitt, op die maan geland het. Hy het vir 148 uur alleen om die maan gewentel en die rekord staan nog.

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse VlootIngenieurKapteinLugvaartingenieurMaanNasaRuimtevaarderVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Markus JoosteAspoestertjieTelevisieVoedingBloemfonteinVlag van Suid-AfrikaDikdermTropiese sikloonKunselementeYslandKlimaatsverandering in AfrikaMotorvoertuigNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMikroskoopLys van Suid-Afrikaanse skrywersWêreld- Ekonomiese ForumConsolidated B-24 LiberatorOmanVisDigvormJode in Suid-AfrikaSuikerbekkiesIslamKrokodilXenofobie in Suid-AfrikaKommunikasieAfrikaanse TaalmonumentRoesLongontstekingBaarmoederKatoenGeskiedenis van kindermishandelingWoordsoortPomeloKlavierKolitisAfrikaanse woordelys en spelreëlsSatellietBeesCutt GlasVlekvrye staalInsekFrankrykKlimaatveranderingGiuseppe GuarneriMierKapitaal (ekonomie)SwartbewussynsbewegingNic de JagerMaagsweerKewerAfrikaanse WikipediaSeksSlag van BloedrivierWitbloedselIngrid JonkerGeskiedenis (vakgebied)Suid-AfrikaNaeltjiesPad na jou hartTuberkuloseKangogrotteRegLemoenFanie ViljoenLiewe HeksieWieg van die MensdomKoolstofHoofpynBesoedelingPersoonlike voornaamwoordKrieketDuitslandMeningsverskil oor aardverwarmingOnderwysVaste stofKoedoe🡆 More