Jean Racine

Jean Racine, gedoop as Jean-Baptiste Racine (Franse fonetiese uitspraak: ʒɑ̃ batist ʁasin; 22 Desember 1639 - 21 April 1699), is saam met Molière en Corneille een van die drie groot Franse dramaturge uit die 17de eeu.

Hy is 'n belangrike literêre figuur in die westerse tradisie. Racine was hoofsaaklik 'n skrywer van tragedies. 'n Aantal neoklassieke meesterstukke soos Phèdre, Andromaque en Athalie het uit sy pen verskyn. Hy het een komedie getiteld Les Plaideurs, en 'n gedempte tragedie getiteld Esther vir jongelinge geskryf.

Jean Racine
Jean Racine
Portret van Racine
Gebore
Jean-Baptiste Racine

(1639-12-22)22 Desember 1639
La Ferté-Milon, Koninkryk van Frankryk
Sterf21 April 1699 (op 59)
Parys, Koninkryk van Frankryk
BeroepDramaturg
BewegingKlassisisme

Sy skryfwerk is bekend vir die elegansie, suiwerheid, spoed en raserny daarvan, maar ook vir die "glorie van die harde, elektriese woede" daarvan. Racine se dramaturgie word gekenmerk deur sy sielkundige insig en die passie van die karakters.

Die linguïstiese effekte van Racine se digkuns word oor die algemeen as onvertaalbaar beskou, alhoewel verskeie gerekende digters pogings aangewend het om sy werk in Engels te vertaal, insluitende Lowell, Richard Wilbur, Ted Hughes, Tony Harrison en Derek Mahon, asook Schiller in Duits.

Die mees onlangse Engelse vertalings van Racine se toneelstukke is deur Alan Hollinghurst (Berenice, Bajazet), die direkteur van die Royal Academy of Dramatic Art, Edward Kemp (Andromache), die dramaturg Neil Bartlett, en die digter Geoffrey Alan Argent. Laasgenoemde het in 2011 'n American Book Award ontvang vir The Complete Plays of Jean Racine.

Toneelstukke

Tragedies

  • La Thébaïde (1664)
  • Alexandre le Grand (1665)
  • Andromaque (1667)
  • Britannicus (1669)
  • Bérénice (1670)
  • Bajazet (1672)
  • Mithridate (1673)
  • Iphigénie (1674)
  • Phèdre (1677)
  • Esther (1689)
  • Athalie (1691)

Komedies

  • Les Plaideurs (1668)

Ander werke

Vertalings

Historiese werke

  • Vie de Louis XIV (verlore)
  • Abrégé de l'histoire de Port-Royal (1767)

Verwysings

Verdere leeswerk

  • Barthes, Roland, "On Racine," Trans Richard Howard, New York: Hill and Wang, 1964.
  • Brereton, Geoffrey, Jean Racine: A Critical Biography, Cassell, 1951.
  • Butler, Philip, Racine: A Study, Londen: Heinemann Educational Books, 1974.
  • Campbell, John, "Questioning Racinian Tragedy," Chapel Hill: University of North Carolina Press, 2005.
  • Forestier, Georges, Jean Racine, Parys: Gallimard, 2006.
  • Gossip, Christopher J., "An Introduction to French Classical Tragedy," Totowa, NJ: Barnes & Noble, 1981.
  • Knight, R.C., "Racine et la Grèce," Parys: Nizet, 1950; rpt. 1974.
  • Maskell, David, "Racine: A Theatrical Reading," Oxford: Clarendon Press, 1991.
  • Phillips, Henry, "Racine: Language and Theatre," Durham, Engeland: University of Durham Press, 1994.
  • "Racine, Jean". Encyclopædia Britannica (11de) 22. (1911). Cambridge University Press. 
  • Rohou, Jean, L"Evolution du tragique racinien," Parys: SEDES, 1991.
  • Tobin, Ronald, "Jean Racine Revisited," New York: Twayne, 1999.
  • Vuillemin, Jean-Claude, "Jean Racine," in L. Foisneau, red., Dictionary of Seventeenth-Century French Philosophers, 2 vols, Londen en New York: Thoemmes Continuum, 2008, II, pp. 1041–46.

Eksterne skakels

Tags:

Jean Racine ToneelstukkeJean Racine Ander werkeJean Racine VerwysingsJean Racine Verdere leeswerkJean Racine Eksterne skakelsJean Racine17de eeuFransFranseMolièrePierre CorneilleTragedie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AanpassingskapasiteitKrokodilBrandmondsindroomCarles PuigdemontGalblaasGriekwa-AfrikaansKlimaatveranderingWerkwoordDiarreeKlem-in-die-kaakVryheidsmanifesEmosieAbsolute monargieNag van die lang messeBorskankerMensMona LisaHokkieMotorvoertuigDiatomiese molekuulSomerDemokratiese AlliansieBosluisbytkoorsWitbloedselNederlandsPornhubPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNicole StraussFinale OplossingDramaLys van politieke partye in Suid-AfrikaRudi ClaaseEienaamKoppeltekenNasiebouBloedsomloopstelselAardverwarmingOligopolieTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)NatuurSeisoenLandbouNiersteenFilosofieRamsar-vleilande in Suid-Afrika7de LaanBestuiwingSinoniemKartografieKasteel die Goeie HoopOos-KaapVolhoubaarheidPretoriaEkologieDroomNatuurrampGeslagSikloonMenseregtedagHomoniemGoudAnilingusImmunologieSpringbokFiksieVigsKimberleySuid-Afrikaanse GrensoorlogHemelvaartsdagFisiese oefeningKunsmatige intelligensieErfenisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBybel🡆 More