Robert De Niro: Amerikaanse akteur

Robert de Niro (gebore 17 Augustus 1943) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en stemkunstenaar.

Van sy bekendste rolprente is: Mean Streets (1973), The Godfather: Part II (1974), Taxi Driver (1976), The Deer Hunter (1978) en meer onlangs Casino (1995) en The Good Shepherd (2006).

Robert de Niro
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Robert de Niro in 2011

Geboorte 17 Augustus 1943 (1943-08-17) (80 jaar oud)
New York-stad
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, regisseur, vervaardiger
Aktiewe jare 1959 - nou
Rolprente Sien teks.
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

De Niro is op 17 Augustus 1943 in die New Yorkse buurt Greenwich Village gebore. Hy is die seun van die skilder en beeldhouer Robert de Niro sr. en Virginia Admiral. Sy ouers skei toe hy slegs twee jaar oud was. Daarna woon hy saam met sy moeder in Little Italy (Manhattan). Sy pa het binne loopafstand gewoon en hulle het mekaar gereeld gesien.

Op tienjarige ouderdom kry hy sy eerste toneelervaring in 'n skoolproduksie, waar hy die rol van die lafhartige leeu in die The Wizard of Oz vertolk. Op 14 verlaat hy middelbare skool om 'n lid van 'n straatbende te word. Hierna kry hy toneelopleiding aan die Stella Adler Conservatory of Acting en by Lee Strasberg se Actor's Studio.

Hy maak sy debuut as rolprentakteur in 1963 op 20-jarige ouderdom in The Wedding Party, maar dit is eers in 1969 vrygestel.

Pryse en benoemings

Robert De Niro: Biografie, Pryse en benoemings, Eksterne skakels 
Robert de Niro in 1988

Oscar-pryse

  • Wen: Beste Ondersteunende Akteur, The Godfather Part II (1974)
  • Benoem: Beste Akteur, Taxi Driver (1976)
  • Benoem: Beste Akteur, The Deer Hunter (1978)
  • Wen: Beste Akteur, Raging Bull (1980)
  • Benoem: Beste Akteur, Awakenings (1990)
  • Benoem: Beste Akteur, Cape Fear (1991)

Bafta-pryse

  • Benoem: Beste Nuweling, The Godfather Part II (1976)
  • Benoem: Beste Akteur, Taxi Driver (1977)
  • Benoem: Beste Akteur, The Deer Hunter (1979)
  • Benoem: Beste Akteur, Raging Bull (1982)
  • Benoem: Beste Akteur, The King of Comedy (1984)
  • Benoem: Beste Akteur, Goodfellas (1990)

Eksterne skakels

Tags:

Robert De Niro BiografieRobert De Niro Pryse en benoemingsRobert De Niro Eksterne skakelsRobert De Niro17 Augustus1943VSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Padtekens in Suid-AfrikaVolksrepubliek ChinaRehoboth-bastersDonkieDuitse maselsErfenisdag (Suid-Afrika)VoedselkettingVulvaSpanjeBrandy NorwoodEkonomie van Suid-AfrikaSendelingposisieLys van Afrikaanse digtersAardverwarmingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaElandréPersoonlikheidRod AlexanderProvinsies van Suid-AfrikaGetalYouTubeBoesmanMenstruasieVoedselbewaringWaarheid-en-versoeningskommissieStuifmeelLoftus VersfeldLeon KrugerGqeberhaSkerpioenSkilpadUpingtonSeksualiteitBAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEuropaDriehoekKlein vyf diereKaapse pietjiekanarieColin SteynGeelsugVerkleinwoordJan BlohmRinkhalsWurmKlem-in-die-kaakVerenigde KoninkrykPretoriaSuid-AfrikaSondagWikimedia-stigtingHomoseksualiteitSportSid JordanGeslagBloukraanvoëlNarsistiese persoonlikheidsteuringWerkloosheidBosluisBelgiëKunstenaarKolonoskopieMiddelburg-broodboomZSuid-Afrikaanse InkomstediensWiskundige terminologieCirruswolkSpelerposisies in rugbyMuishondWoordsoortNoord-KaapMilitêre diensplig in Suid-AfrikaNierLouise LombardBywoord🡆 More