Jake Lamotta

Giacobbe Jake LaMotta (10 Julie 1922 – 19 September 2017) was 'n Amerikaanse professionele bokser, voormalige wêreldmiddelgewigkampioen en later 'n komediant.

Sy bynaam was The Raging Bull, daar was ool later 'n film gemaak genaamd Raging Bull met Robert de Niro in die hoofrol. Hy was bekend vir sy vyf gevegte teen Sugar Ray Robinson.

Jake LaMotta
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jake LaMotta in 1952

Statistiek
Geboortenaam Giacobbe LaMotta
Bynaam(e) The Bronx Bull
The Raging Bull
Gewigklas Middelgewig, ligte swaargewig
Lengte 1,73 m
Armlengte 1,70 m
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Geboorte (1922-07-10)10 Julie 1922
The Bronx, New York
Sterfte 19 September 2017 (op 95)
Aventura, Florida
Houding Ortodoks
Boksrekord
Totale gevegte 106
Oorwinnings 83
Oorwinnings met uitklophou 30
Verloor 19
Gelykop 4
Geen wedstryd 0

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

10 Julie19 September19222017BoksRobert de NiroVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteïenAartappelAfro-AmerikanersSlawernyNapoleon BonaparteAarde se atmosfeerVaginale kankerSuurstofMenslike seksuele gedragKoorsblaarNasionalismeBlonde stereotipeBateDemi Lee MooreKitaarDroogteGeelslangVigsWiki CommonsWaterFraktuurDeelteken en umlautPrivaat maatskappyRookgewoonteHokkieMisdaadromanRassismeViëtnamoorlogVulvaLys van nedersettings in Suid-AfrikaHomofoonDroomWaterstofBreinKanker16 AprilSwart menseSpierHartseerAfrikaWêreld- Ekonomiese ForumDesmond TutuStadKongo-krisisBritse en Amerikaanse maateenhedeMusieksimboleMuskietAkroniemVeeSlangFotosinteseToerismeSpelerposisies in rugbyEllipstekenSokkerVolhoubare ontwikkelingLeeudoringstadAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKrieketSintetiese veselsKunselementeBoer (landbou)WoordeboekBloedsomloopstelselBlourokkeHorlosieTransatlantiese slawehandelKaapse florarykMonopolieKultuurNiemetaalHerfs🡆 More