Cannes-Rolprentfees 2011

Die 64ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2011 gehou.

Die Amerikaanse akteur Robert de Niro was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse aktrise, sangeres en regisseur Mélanie Laurent het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 50 rolprente en kortfilms is vertoon.

 Cannes-Rolprentfees 2011 Cannes-rolprentfees 2011 

Datum 11-22 Mei 2011
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Mélanie Laurent
Getal prente  20 (In Kompetisie)
21 (Un Certain Regard)
9 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Midnight in Paris
Afsluitingsfliek  The Beloved
Palme d'Or  The Tree of Life
Cannes-Rolprentfees 2011
Robert de Niro, voorsitter van die jurie, op die fees.

Die Amerikaanse rolprent The Tree of Life, met Terrence Malick as regisseur, het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Woody Allen se Midnight in Paris en afgesluit met The Beloved van Christophe Honoré. Die openingsfliek van die Un Certain Regard-afdeling was Gus van Sant se Restless. Die Italiaanse regisseur Bernardo Bertolucci het ’n ere-Palme d'Or ontvang.

Belangrikste fliekpryse

Jean Dujardin (beste akteur).
Kirsten Dunst (beste aktrise).
Rolprent Regisseur Land Prys
The Tree of Life Terrence Malick VSA Palme d'Or
Once Upon a Time in Anatolia
The Kid with a Bike
Nuri Bilge Ceylan
Jean-Pierre, Luc Dardenne
Turkye
België
Grand Prix
Polisse Maïwenn Frankryk Jurieprys
Arirang Kim Ki-duk Suid-Korea Un Certain Regard
The Letter Doroteya Droumeva Duitsland Cinéfondation
Las Acacias Pablo Giorgelli Argentinië, Spanje Caméra d'Or
Cross Maryna Vroda Frankryk, Oekraïne Kortfilm-Palme d'Or

Ander In Kompetisie-pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Nicolas Winding Refn Drive VSA
Beste draaiboek Joseph Cedar Footnote Israel
Beste akteur Jean Dujardin The Artist Frankryk
Beste aktrise Kirsten Dunst Melancholia Denemarke

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 2011 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 2011 Ander In Kompetisie-pryseCannes-Rolprentfees 2011 VerwysingsCannes-Rolprentfees 2011 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 201111 Mei201122 MeiCannes-rolprentfeesFrankrykRobert de NiroRolprentVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoodskapAntonio GiovinazziVratHarry StylesTarentaleKubieke meterObesiteitLipblommeMiddelmisbruikSoogdierByvoeglike naamwoordDuitslandAlfabetLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Griekse mitologiese figureVoegwoordAnglisismeLangste woordGlobaliseringKoggelmanderIsraelKaapse AfrikaansDermpoliepPofadder (slang)GordelroosDokterKonjunktivitisPornografiese subgenresWoudPlantWerwelkolomVerduisteringSonnestelselHolocaustFrancois KrigeSkisofrenieProstaatkankerNederlandTydbestuurDoodNoag se arkLabia (geslagsdele)Ekonomie van Suid-AfrikaGewone dikkopTrigeminale neuralgieApple Inc.JudaïsmeVerkoueWikipediaKommunistiese Party van die SowjetunieKappie (skryfteken)KoppeltekenDascha PolancoPeriodieke tabelVachellia tenuispinaBruin menseBybelVennootskapTaalAnilingusTien GebooieProstitusieLoftus VersfeldBoekNierversakingTweede WêreldoorlogElandréAnette EngelbrechtNuwe TestamentGewone luislangAdolf HitlerDolfynBrug🡆 More