Cannes-Rolprentfees 2012: Filmfees

Die 65ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 16-27 Mei 2012 gehou.

Die Italiaanse regisseur Nanni Moretti was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse aktrise Bérénice Bejo het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 52 rolprente en kortfilms is vertoon.

 Cannes-Rolprentfees 2012: Belangrikste fliekpryse, Ander In Kompetisie-pryse, Verwysings Cannes-rolprentfees 2012 

Datum 16-27 Mei 2012
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Bérénice Bejo
Getal prente  22 (In Kompetisie)
20 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Moonrise Kingdom
Afsluitingsfliek  Thérèse Desqueyroux
Palme d'Or  Amour

Die Franse rolprent Blue Is the Warmest Colour het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Wes Anderson se Moonrise Kingdom en afgesluit met Thérèse Desqueyroux, die laaste fliek van wyle Claude Miller. Die amptelike plakkaat het ’n foto van Marilyn Monroe opgehad vir die 50ste herdenking van haar dood.

Belangrikste fliekpryse

Carlos Reygadas (beste regisseur).
Nanni Moretti (voorsitter van die jurie)
Rolprent Regisseur Land Prys
Amour Michael Haneke Frankryk, Duitsland, Oostenryk Palme d'Or
Reality Matteo Garrone Italië, Frankryk Grand Prix
The Angels' Share Ken Loach Brittanje, Frankryk, België, Italië Jurieprys
After Lucia Michel Franco Mexiko Un Certain Regard
The Road to Taisia Igumentseva Rusland Cinéfondation
Beasts of the Southern Wild Benh Zeitlin VSA Caméra d'Or
Silent L. Rezan Yesilbas Turkye Kortfilm-Palme d'Or

Ander In Kompetisie-pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Carlos Reygadas Post Tenebras Lux Mexiko, Frankryk, Duitsland, Nederland
Beste draaiboek Cristian Mungiu Beyond the Hills Roemenië, Frankryk, België
Beste akteur Mads Mikkelsen Jagten Denemarke, Swede
Beste aktrise Cristina Flutur, Cosmina Stratan Beyond the Hills Roemenië, Frankryk, België

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 2012 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 2012 Ander In Kompetisie-pryseCannes-Rolprentfees 2012 VerwysingsCannes-Rolprentfees 2012 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 201216 Mei201227 MeiCannes-rolprentfeesFrankrykItaliëRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grootste rampe in Suid-AfrikaAfkortingPiesangOlimpiese SomerspeleDesmond TutuAustraliëErica BoyerVolhoubare ontwikkelingBek-en-klouseerVars waterSoortnaamKrugerwildtuinNommertekenMiddelmisbruikKewerMahatma GandhiBladwisselendIntensiewe vormBorsteKondensasieVulkaanWet op Bantoe-onderwysMoedersdagUniegebouKinkhoesAborsie in Suid-AfrikaEthiopiëElektrodeMagnesiumTweede WêreldoorlogHerfsLongNoord-Sotho (taal)KommunikasieJeugdagHandelsmerkBloeddrukKindermishandelingKommaMaroela MediaDikdermNazi-DuitslandMaatskappyCradock-4MagneetTierDaggaStikstofWayde van NiekerkSuid-Afrikaanse ReserwebankHemelvaartsdagTwaalf Stamme van IsraelTienerKlimaatveranderingWiki CommonsSeekoeiJakkalsMadison IvyOrale seksUitwerking van klimaatsveranderingEkonomiese sektorShakaVryheidsmanifesKolorektale kankerBelastingWapen van Suid-AfrikaWiskundige terminologieNasionalismeMikro-ekonomieFinansiële staatSharpeville-slagtingAnale seksSuid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-Afrika🡆 More